Tag: Rusland

Home Rusland
Iran sê hy het ook Rusland gewaarsku oor terreur aanval
Post

Iran sê hy het ook Rusland gewaarsku oor terreur aanval

Iran sê hy het ook Rusland gewaarsku oor terreur aanval Iran het Rusland laat weet oor die moontlikheid van ‘n groot “terroriste operasie” op sy grondgebied voor die konsertsaal-slagting naby Moskou verlede maand, sê drie bronne wat vertroud is met die saak. Gewapende mans het op 22 Maart by die Crocus-stadsaal met outomatiese wapens op...

Rusland sal nie terreur ongestraf laat: Steven Seagal
Post

Rusland sal nie terreur ongestraf laat: Steven Seagal

Rusland sal nie terreur ongestraf laat: Steven Seagal Die voormalige Hollywood-akteur, Steven Seagal, beskryf verlede week se terreuraanval in die Russiese hoofstad as ‘n reuse tragedie wat nie moes gebeur het nie. Die kenner van gemengde gevegskuns, is van Russiese, Serwiese en Amerikaanse afkoms, en het oorlewendes van die aanval by ‘n konsert in Moskou,...

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies
Post

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies Russiese oliemaatskappye staar vertragings van tot etlike maande in die gesig vir betalings vir ru-olie en brandstof, aangesien banke in China, Turkye en die Verenigde Arabiese Emirate meer versigtig raak vir Amerikaanse sekondêre sanksies. Betalingsvertragings verminder inkomste aan die Kremlin en maak dit wisselvallig....

Amerikaners het Rusland gewaarsku – Kosmos 94.1
Post

Amerikaners het Rusland gewaarsku – Kosmos 94.1

Amerikaners het Rusland gewaarsku Die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad sê hy het Rusland vroeër die maand gewaarsku teen ‘n moontlike aanval deur die Islamitiese Staat. Minstens 137 mense, insluitend drie kinders, is dood in ‘n aanval Vrydagaand by ‘n konsertlokaal in Moskou. Die Islamitiese Staat het verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar. Die Kremlin het die waarskuwing...

Rusland en China veto Gaza-skietstilstand
Post

Rusland en China veto Gaza-skietstilstand

Rusland en China veto Gaza-skietstilstand Die Veiligheidsraad van die Verenigde Nasies het  ‘n resolusie verwerp vir ‘n onmiddellike skietstilstand in Gaza en ‘n gyselaarsooreenkoms tussen Israel en Hamas. Rusland en China het die maatreël, wat Amerika voorgestel het, geveto. Die resolusie het gevra vir ‘n skietstilstand van ongeveer ses weke. Die raad stem vandag weer...

Rusland voeg ‘internasionale LGBT-beweging’ op lys van terreur
Post

Rusland voeg ‘internasionale LGBT-beweging’ op lys van terreur

Rusland voeg ‘internasionale LGBT-beweging’ op lys van terreur Rusland se finansiële waghond het sê hy het wat hy noem die “internasionale LGBT-beweging” by sy lys van terroriste en ekstremiste gevoeg. Die Rosfinmonitoring-waghond het die mag om bankrekeninge van spesifieke entiteite wat op die lys genoem word, te vries, maar het geen persoon of organisasie op...

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit
Post

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit

Rusland voer honderde aanvalle in Oekraïne uit Die president van Oekraïne, Volodymyr Zelensky, sê Rusland het dié maand 130 missiele, meer as 320 Shahed-aanvalshommeltuie en byna 900 geleide bomme in Kiëf lanseer. Dit volg nadat beide lande hul lugaanvalle verskerp het. Moskou se troepe vorder op die voorste linie en Oekraïne het tans ‘n tekort...

Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar
Post

Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar

Protes in Rusland terwyl Putin oorwinning verklaar Duisende mense het by stemlokale regoor Rusland opgedaag ‘n vreedsame protes teen die herverkiesing van president Vladimir Putin. Die aksie is genaamd Noon for Putin of – “Dis middag vir Putin”. Russe het in die middel van die dag na hul stemlokaal gegaan om óf hul stembrief te...

14 Suid-Afrikaanse huursoldate dood in gevegte teen Rusland
Post

14 Suid-Afrikaanse huursoldate dood in gevegte teen Rusland

14 Suid-Afrikaanse huursoldate dood in gevegte teen Rusland Rusland sê sy inval in Oekraïne het die lewe van 14 Suid-Afrikaanse huursoldate geëis, van die 35 wat aan die kant van Kiëf veg. Russiese Ministerie van Verdediging aan wat sê Suid-Afrika is die derde grootste bydraer van huursoldate uit Afrika wat by die stryd betrokke is,...

Rusland begin drie-dae-lange verkiesing – Kosmos 94.1
Post

Rusland begin drie-dae-lange verkiesing – Kosmos 94.1

Rusland begin drie-dae-lange verkiesing Russe het vandag begin stem in ‘n drie-dae-lange presidensiële verkiesing wat die veteraanleier, Vladimir Putin, nog ‘n termyn van ses-jaar mag gee namate die konflik wat in Oekraïne woed verder na Russiese grondgebied uitbrei. Putin is sedert die laaste dag van 1999 aan bewind as president of eerste minister. Die voormalige...