31 000 Oekraïnse soldate sterf in oorlog met Rusland: Zelensky President Volodymyr Zelensky sê minstens 31 000 Oekraïnse soldate is dood sedert Rusland se volskaalse inval twee jaar gelede. Hy beweer ook 180 000 Russe is in die konflik dood. Dis die eerste keer sedert die einde van 2022 dat Oekraïne ʼn syfer aan sy...
Tag: Rusland
Slegs 10% van Europeërs meen Oekraïne kan Rusland nog verslaan
Slegs 10% van Europeërs meen Oekraïne kan Rusland nog verslaan Byna twee jaar ná die volskaalse Russiese inval in Oekraïne, meen slegs tien persent van Europese burgers dat Oekraïne Rusland nog kan verslaan. Dit is volgens ‘n opname in opdrag van die Europese Raad vir Buitelandse Betrekkinge. Die opname het bevind, slegs een uit tien,...
Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie
Britte sal nie gevangenes uitruil met Rusland nie Die Britse regering het oproepe verwerp dat ʼn gevangene uitgeruil word vir die vrylating van Vladimir Kara-Murza, wat dubbele Britse-Russiese burgerskap het. Hy is ʼn gewese joernalis wat 25 jaar tronkstraf vir hoogverraad in Moskou uitdien. Kara-Murza het twee voorvalle van vergiftiging, waarvoor hy Russiese owerhede blameer,...
NAVO veroordeel Trump wat Rusland aanmoedig om Nato-bondgenote aan te val
NAVO veroordeel Trump wat Rusland aanmoedig om Nato-bondgenote aan te val Die Noord-Atlantiese Verdragsorganisasie het voormalige Amerikaanse president Donald Trump gekritiseer en sê die organisasie is gereed en in staat om alle bondgenote te verdedig. Trump het Saterdag by ‘n saamtrek in Suid-Carolina gesê hy sal Rusland aanmoedig om te doen wat hy ook al...
Rusland teiken infrastruktuur in Oekraïne
Rusland teiken infrastruktuur in Oekraïne Rusland het hommeltuig- en missielaanvalle geloods wat burgerlike en kritieke infrastruktuur oor wye dele van die Oekraïne teiken, sê Kyiv se lugmag. Rusland en die Oekraïne teiken die afgelope tyd mekaar se kritieke militêre-, energie- en vervoerinfrastruktuur met lugaanvalle. Die lugmag sê Rusland het die sentrale Poltava-streek aangeval met twee...
Oekraïne skiet vliegtuig met krygsgevangenes af, beweer Rusland
Oekraïne skiet vliegtuig met krygsgevangenes af, beweer Rusland Rusland se verdediging-ministerie het Oekraïne beskuldig dat hy ‘n vliegtuig met 65 Oekraïense krygsgevangenes, ses bemanningslede en drie Russiese dienspligtiges doelbewus in die Belgorod-streek afgeskiet het. Die ministerie sê Kiëf het ‘n lugafweer-missielstelsel gebruik om die vliegtuig in ‘n terreurdaad af te skiet. Die Oekraïnse weermag kon...
Eeu-herdenking van Lenin se dood ontvang stilswye in Rusland
Eeu-herdenking van Lenin se dood ontvang stilswye in Rusland ‘n Eeu na sy dood lê Vladimir Lenin se sorgvuldig bewaarde liggaam in ‘n mausoleum op die Rooi Plein, maar die 1917 Bolsjewistiese rewolusie wat die Sowjetunie gestig het – en die 100ste herdenking van sy heengaan – word vandag grootliks deur gewone Russe geïgnoreer. Min...
Rusland is grootste leweraar van olie aan China
Rusland is grootste leweraar van olie aan China Rusland het Saoedi-Arabië verbygesteek om China se voorste ru-olieverskaffer in 2023 te word, terwyl die wêreld se grootste ru-olie-invoerder Westerse sanksies verontagsaam om groot hoeveelhede goedkoop olie vir sy verwerkingsaanlegte te koop. Rusland het verlede jaar ‘n rekord van 107,02 miljoen metrieke ton ru-olie na China gestuur,...
Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig
Militêre samwerking tussen Niger, Rusland bevestig Rusland en Niger, onder militêre heerskappy sedert ‘n staatsgreep verlede jaar, het ooreengekom om militêre samewerking te ontwikkel. Volgens Russiese nuusagentskappe het die Russiese adjunkministers van verdediging Yunus-Bek Yevkurov en Alexander Fomin met Niger se junta-aangestelde minister van verdediging Salifu Modi ontmoet. In ‘n verklaring sê die partye hulle...
Amerikaner vas in Rusland vir dwelms
Amerikaner vas in Rusland vir dwelms ‘n Amerikaanse burger is in Rusland aangehou op dwelmaanklagte wat tot 20 jaar tronkstraf kan oplewer. Moskou se Ostankino-distrikshof sê dat Robert Romanov Woodland tot 5 Maart in aanhouding is op aanklagte wat verband hou met die onwettige verkryging of besit van dwelms. Woodland, 32, is aangekla van poging tot...