Wie lei met Geingob in hospitaal, adjunk in Rusland? President Hage Geingob is tans in die hospitaal en die adjunk-president Nangolo Mbumba woon die tweede Rusland-Afrika Ekonomiese en Militêre Beraad in St. Petersburg in Rusland by. President Hage Geingob is in ‘n plaaslike hospitaal opgeneem vir ‘n opvolg-operasie na ‘n aortaklep-prosedure wat hy op 8...
Tag: Rusland
Rusland beweer Oekraïne val Krimgebied met 17 hommeltuie aan – Kosmos 94.1
Rusland beweer Oekraïne val Krimgebied met 17 hommeltuie aan Rusland beweer dat Oekraïne oornag 17 hommeltuig-aanvalle in die Krim-gebied uitgevoer het. Volgens die Russiese regering het hy egter die aanvalle gefnuik, en niemand is beseer nie. Na bewering het 11 van die hommeltuie in die Swart See neergestort, drie het op land geval, en nog...
Daar’s geen geheimsinnigheid oor Zuma se Rusland besoek nie – Kosmos 94.1
Daar’s geen geheimsinnigheid oor Zuma se Rusland besoek nie Die Jacob Zuma-stigting ontken mediaberigte en gissings dat die voormalige president se huidige reis na Rusland in geheimhouding gehul is. Die stigting bevestig die reis is om gesondheidsredes en Zuma sal na die land terugkeer sodra sy behandeling afgehandel is. Die woordvoerder, Mzwanele Manyi, sê die...
Macron waarsku Iran oor steun aan Rusland – Kosmos 94.1
Macron waarsku Iran oor steun aan Rusland Die Franse President Emmanuel Macron het ‘n beroep gedoen op sy ampsgenoot in Iran, Ebrahim Raisi, om onmiddellik Teheran se steun vir Rusland se inval in Oekraïne te beëindig, wat die verskaffing van aanvalshommeltuie aan Moskou behels. Internasionale media berig Macron het telefonies die ernstige sekerheids- en humanitêre...