Oekraïne bom Russe tydens verkiesings Twee mense is dood in ’n Oekraïense missielaanval in die weste van Rusland en ’n aparte hommeltuigaanval het ’n Russiese olieraffinadery aan die brand gesteek..Oekraïne het hierdie week herhaalde aanvalle op Russiese raffinaderye uitgevoer. Russiese President Vladimir Putin beskuldig Oekraïne dat hulle sy verkiesing probeer ontwrig. Rusland het ook sy...
Tag: Russe
Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen
Russe ‘stem’ tot Sondag, Putin sal wen Terwyl Russe in die verkiesing van vandag tot Sondag oor die land se 11 tydsones begin stem het, is die 71-jarige Vladimir Putin se gewildheid baie goed te midde van sterk steun vir die oorlog in die Oekraïne. Daar is ook nie juis opposisie nie en die ander...
Russe eksploreer net, wees rustig
Russe eksploreer net, wees rustig Daar is kommer oor voortgesette bedrywighede rondom Leonardville met die Russiese Uranium One, wat uraan soek. Terwyl die maatskappy se waterpermit opgeskort is, boor hy steeds maar, Timoteus Mufeti, die omgewingskommissaris sê dit is wettig en daar is geen rede tot kommer nie – die maatskappy is in eksplorasie-fase… Post...
Russe oorrompel Kruger-susters – Kosmos 94.1
Russe oorrompel Kruger-susters Isabella en Zoe Kruger het gister ‘n indrukwekkende wedstryd teen formidabele teenstanders gespeel, maar hulle is uiteindelik in die dubbelspel-eindstryd van die WIPHOLD-internasionale toernooi in Pretoria geklop. Die Russiese paar, Alina Charaeva en Ekaterina Reyngold, het die Kruger-susters in die eerste stel totaal oorheers. Hulle het in die tweede stel teruggeveg, maar...
Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis
Duisende Russe stroom na Navalny se begrafnis Duisende Russe het hul regering verontagsaam en na die begrafnis van die opposisieleier, Alexei Navalny, in Moskou gestroom. Die Kremlin het vroeër gewaarsku ongekeurde byeenkomste vir Navalny sal die wet oortree, maar dit het nie sy ondersteuners afgeskrik om buite die kerk bymekaar te kom nie. Mense is...
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood
Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood Australië het finansiële sanksies en ʼn reisverbod ingestel teen sewe Russiese tronkbeamptes. Die land beskuldig die beamptes dat hulle die Kremlin-kritikus, Alexei Navalny, by die Arktiese tronkkolonie mishandel het waar hy vroeër die maand dood is. Die Russiese opposisieleier het 19-jaar-tronkstraf uitgedien vir aanklagte...
Russe laat vaar hofaansoek vir waterpermit
Russe laat vaar hofaansoek vir waterpermit Uranium One sê hy het sy hofaansoek vir ‘n waterpermit teruggetrek. Die Russiese uraanreus wou die landbouministerie dwing om ‘n waterpermit uit te reik maar sê nou in ‘n verklaring die nuwe Waterwet wat in Augustus 2023 in werking getree het wesenlike veranderinge aan die voorheen ontluikende regslandskap aangebring...
Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom
Russe storm lughawe toe vlug van Tel Aviv aankom Israeliese magte het grondoperasies in Gaza uitgebrei en nog honderde Hamas-teikens getref. Telefoon- en internetkommunikasie is Sondag gedeeltelik in Gaza herstel ná meer as ‘n dag lange stroomonderbreking wat reddingsoperasies erg geraak het. Inwoners sê Israel sny hulle van die wêreld af om hulle uit te...
Sanksies teen vier Russe wat blykbaar Navalny vergiftig – Kosmos 94.1
Sanksies teen vier Russe wat blykbaar Navalny vergiftig Amerika het sanksies ingestel teen vier Russe wat beskuldig word dat hulle in 2020 betrokke was by die vergiftiging van die opposisieleier, Alexey Navalny, wat tans in die tronk is. Drie van die vier het saam met ‘n gespesialiseerde laboratorium gewerk wat deur Rusland se federale veiligheidsdiens...
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun – Kosmos 94.1
Meer as 2 000 Russe ontruim oor tropiese storm Khanun Rusland het meer as 2 000 mense ontruim nadat die tropiese storm Khanun oorstromings veroorsaak het in die verre-ooste van die land. Die ministerie vir noodtoestande sê byna 5 000 geboue is oorstroom in die gebied wat grens aan China en Noord-Korea. Reddingswerkers het 13...