Vreedsame betoging by Brics-beraad oor Russies-Oekraïnse oorlog Drie organisasies hou ‘n vreedsame betoging by die Brics-beraad in Johannesburg. Amnestie Internasionaal, die Oekraïnse Vereniging van Suid-Afrika en die Helen Suzman-stigting wil hê die Russies-Oekraïnse oorlog moet tot ‘n einde kom. Amnestie Internasionaal in Suid-Afrika se woordvoerder, Genevieve Quintal, het gesê die betoging poog om die Brics-leiers...
December 26, 2024