Tag: ruste

Home ruste
Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal
Post

Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal

Kora-sage ter ruste gelê, Adjovi moet betaal Die sage van die Kora-musiektoekennings is uiteindelik verby. Telecom Mundial Sarl en Ernest Adjovi het die appèlsaak in die hooggeregshof verloor. Die drie regters op die bank, regters Sylvester Mainga, Theo Frank en Dave Smuts het die uitspraak vanoggend gelewer. Dus moet Mundial 23,5 miljoen Namibiese dollar, 20...

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê
Post

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê

President Geingob in mausoleum by Helde-akker ter ruste gelê President Hage Gottfried Geingob is so pas met volle militêre eerbewys in ‘n staatsbegrafnis by die Helde-akker aan die suidelike buitewyke van Windhoek begrawe. Sy oorskot is in ‘n kis gedrapeer met die Namibiese vlag, in ‘n graf in ‘n individuele mausoleum ter ruste gelê. ‘n...

Rosalynn Carter word ter ruste gelê
Post

Rosalynn Carter word ter ruste gelê

Rosalynn Carter word ter ruste gelê Die gewese Amerikaanse presidentsvrou Rosalynn Carter word vandag by haar huis in Georgia ter ruste gelê. Sy is op 96-jarige ouderdom oorlede. Carter word geloof vir haar unieke humanitêre erfenis tydens haar tyd in die Withuis. Die begrafnisdiens vind plaas in die Maranatha Baptistekerk waar haar man, Jimmy, ‘n...

Aziz Pahad vandag ter ruste gelê
Post

Aziz Pahad vandag ter ruste gelê

Aziz Pahad vandag ter ruste gelê Roubeklaers kom vanoggend by die Wespark-begraafplaas in Johannesburg byeen vir die begrafnis van die strydros Aiziz Pahad. Die voormalige adjunk-minister van Buitelandse Sake word met ‘n spesiale kategorie-twee-begrafnis vereer. Pahad is Woensdag in die ouderdom van 82 oorlede. Hy is slegs drie maande na sy ouer broer Essop Pahad...

Buthelezi vandag ter ruste gelê – Kosmos 94.1
Post

Buthelezi vandag ter ruste gelê – Kosmos 94.1

Buthelezi vandag ter ruste gelê Duisende mense, insluitend internasionale hooggeplaastes van China, Indië, die Verenigde State, Brittanje en Australië, het op Ulundi in KwaZulu-Natal toegesak vir die amptelike begrafnis van die AmaZulu tradisionele eerste minister Mangosuthu Buthelezi wat vandag plaasvind. Die Dalai Lama het ook verteenwoordigers gestuur. Die party wat Buthelezi gestig het, die IVP,...