Unam befonds saad vir navorsing, skenking Die Universiteit van Namibië en sy filantropiese vennoot, die Universiteit van Namibië-stigting, het ‘n memorandum van ooreenkoms onderteken vir ‘n nuwe era van opvoedkundige ontwikkeling. Die samewerkingspoging word gerugsteun deur saadbefondsing van bykans 15 miljoen Namibiese dollar. Dit sal opvoedkundige inisiatiewe en fasiliteite oor die volgende 3 jaar bevorder....
Tag: saad
Landbou se saad is op
Landbou se saad is op Voorrade van gesertifiseerde gehalte-saad wat geproduseer en verkoop word aan gemeenskappe, regerings en individue deur die Noordelike Namibië Boere Saadkwekers Koöperasie by die Omahenene-saadvermeerderings- en saadverwerkingsaanleg in die Omusati-streek, is uitgeput. Hierdie tyd van die jaar haas saaiboere en gemeenskapslede hul na die koöperasie om saad aan te koop, maar...
Saad eie aan Namibië belangrik vir akkerbou – Kosmos 94.1
Saad eie aan Namibië belangrik vir akkerbou Die Namibiese Akkerbouraad het deur Namsip, Namibië se landbou-meganisering en saadontwikkelingsprojek, begin om saam met die Universiteit van Namibië die sade van ‘n verskeidenheid landbougewasse te toets, om die geskikstes te vind vir verbouing in Namibië se klimaat. Dit is van die uiterste belang dat Namibië self die...
Namibië moet sy eie saad vir landbougewasse ontwikkel – Kosmos 94.1
Namibië moet sy eie saad vir landbougewasse ontwikkel Dit is van die uiterste belang dat Namibië sy eie saad vir landbougewasse produseer om ontwikkeling van die bedryf aan te dryf, sodat minder gewasse ingevoer hoef te word. Dr Fidelis Mwazi, die hoof uitvoerende beampte van die Namibië Agronomiese Raad, het by die 2023 Nasionale Agronomie-...