Tag: saam

Home saam
Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud?
Post

Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud?

Was jou ouers al saam met jou by ‘n werksonderhoud? ‘n Opname onder 800 werkgewers deur die maatskappy ‘Intelligence group’ dui aan dat 1 uit 5 Generasie Z-werksoekers hul ouers saamgeneem het na ‘n werksonderhoud. Ons praat nie hier van Gen Z-tieners wat vir deeltydse werk aansoek doen nie, maar volwassenes wat na professionele onderhoude...

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier
Post

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier

Wêreld-ietermagô-dag word saam met gemeenskappe gevier Die wêreld vier vanjaar Wêreld-ietermagô-dag op die 17de Februarie. Daar was ‘n merkbare toename in gevalle van ietermagô-handel van September tot November verlede jaar, wat gelei het tot ‘n beduidende kommer oor die oorlewing van hierdie spesie. Die omgewingsake-ministerie het onthul dat die owerhede in daardie tydperk op altesaam...

EU werk saam met SA in goewetenskap
Post

EU werk saam met SA in goewetenskap

EU werk saam met SA in goewetenskap Die buurland se Raad vir Geowetenskappe gaan ‘n ooreenkoms van verstandhouding met die Europese Unie onderteken op die Afrika-mynbou-indaba in Kaapstad. Taufeeq Dhansay van die raad sê dit sal fokus op litium-soektogte en ander noodsaaklike minerale in Suid-Afrika. Dhansay sê die samewerking is daarop gemik om die soektog...

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan
Post

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan

Brittanje val saam met VSA nog Houthi-teikens aan Die Verenigde State en Brittanje het Saterdag aanvalle teen 36 Houthi-teikens in Jemen geloods, op die tweede dag van operasies teen Iran-verwante groepe ná ‘n dodelike aanval op Amerikaanse troepe verlede naweek. Die aanvalle het wapen bergingsfasiliteite, missielstelsels, lanseerders en ander teiken wat die Houthi’s gebruik het...

Ons het saam met Neanderthals geleef
Post

Ons het saam met Neanderthals geleef

Ons het saam met Neanderthals geleef Mikroskopiese fragmente van proteïne en DNS van bene wat in ‘n grot, agt meter diep, ontdek is, toon Neandertals en moderne mense het waarskynlik 45 000 jaar gelede langs mekaar in Noord-Europa geleef. Die genetiese ontleding van die fossiele, wat naby die dorp Ranis ontdek is, dui daarop dat...

Springbokke vier Afcon saam met Bafana
Post

Springbokke vier Afcon saam met Bafana

Springbokke vier Afcon saam met Bafana Sokker: Jacques Nienaber en die Springbokke het Bafana Bafana geprys nadat die nasionale span ‘n plek in die kwarteindronde van die Afrikabeker-toernooi beklink het. Suid-Afrika het tot die laaste agt gevorder ná ‘n sege van 2-0 teen Marokko in die ronde van 16. Hulle pak Kaap Verde Saterdag. Die...

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam
Post

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam

Informele nedersettings, en onwettige verbindings groei saam Tshwane se burgemeester, Cilliers Brink, sê hy is bekommerd oor plakkerskampe se groot aantal onwettige verbindings aan die metro se waterstelsels wat tot ongereëlde watervoorsiening lei. Die burgemeester het gister ʼn verrassingsinspeksie by die stad se waterinfrastruktuur in Mamelodi uitgevoer. Brink sê onwettige verbindings beteken selfs betalende verbruikers...

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’
Post

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’

Leiers ‘moet saam werkloosheid aanspreek’ Die uitslae vir gewonevlak leerders was vanjaar effe beter as in 2022 en 29 persent van die leerders kwalifiseer vir tersiêre instellings, teenoor 20 persent verlede jaar. Daar het egter net 48,8 persent gewonevlak leerders geslaag, met ‘n minimum van 20 punte. Job Muniaro, die sekretaris-generaal van die Nasionale Vakbond...

Ace, Zuma span saam vir verkiesing
Post

Ace, Zuma span saam vir verkiesing

Ace, Zuma span saam vir verkiesing Die buurland se African Congress for Transformation-party het sy alliansie aangekondig met die uMkhonto weSizwe-party in die aanloop tot die algemene verkiesing. Die partyleier van ACT en voormalige sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule, het die samewerking bevestig tydens stemwerwing in Pietermaritzburg, KwaZulu-Natal. Magashule sê die vennootskap behels samewerking...

Woedende Duitse boere trek(ker) saam
Post

Woedende Duitse boere trek(ker) saam

Woedende Duitse boere trek(ker) saam Woedende boere wat gekant is teen die Duitse regering se planne om weg te doen met belastingkortings vir landbou het trekkers gebruik om paaie regoor die land te versper tydens ‘n verergerende geskil. Die gekoördineerde landwye verset-optrede is veral toegespits op opritte by motorweë. Die polisie berig oor versperrings asook...