Israel ‘werk nie saam’ met hulplewering aan Gaza Egipte sê Israel werk nie saam met die lewering van hulp in Gaza en die ontruiming van buitelandse paspoorthouers via die enigste toegang wat dit nie ten volle beheer nie, wat honderde ton voorrade laat vassteek. Kaïro sê die Rafah-kruising, ‘n potensieel noodsaaklike opening vir broodnodige voorrade...
Tag: saam
Europa, VSA reik saam verklaring uit teen Hamas
Europa, VSA reik saam verklaring uit teen Hamas Die leiers van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Frankryk, Italië en Duitsland het in ʼn gesamentlike verklaring gesê die terrorisme van Hamas-militante het geen regverdiging en geen regmatigheid nie, en moet universeel veroordeel word. Die verklaring volg ná ʼn telefoonoproep tussen Amerika se president Joe Biden, die Verenigde...
Namibiese dollar val saam met SA rand
Namibiese dollar val saam met SA rand Die Suid-Afrikaanse rand, en dus die Namibiese dollar, het min verander in vroeë handel, nadat dit Dinsdag getuimel het op die rug van stygende Amerikaanse tesourie-opbrengste. Die rand het tot soveel as 1,4 persent teenoor die dollar verloor. Kosmos 94.1 Nuus het met die bekende Suid-Afrikaanse ekonoom, Dawie...
Namibië, SA werk saam aan saak van verblinde man
Namibië, SA werk saam aan saak van verblinde man Die Internasionale Betrekkinge-ministerie het aangekondig hulle ondersoek in samewerking met Suid-Afrikaanse owerhede, ‘n roofvoorval in Johannesburg wat veroorsaak het dat ‘n Namibiese burger sy sig verloor het. Die waarnemende uitvoerende direkteur van die ministerie, Sabine Böhlke-Möller, sê die slagoffer, Sam Shikongo, van Okahandja, ontvang tans mediese...
Staan saam om aanvalle op toeriste dadelik stop te sit – Kosmos 94.1
Ministerie: Staan saam om aanvalle op toeriste dadelik stop te sit Die ministerie van toerisme het die onlangse vlaag van gewelddadige aanvalle op internasionale toeriste in die land ten sterkste veroordeel. Romeo Muyunda, die ministerie se woordvoerder, sê aanrandings op besoekers en internasionale toeriste het ‘n ernstige en nadelige impak op die groei en herstel...
Natalie se ouers sal saam vir haar moord verhoor word – Kosmos 94.1
Natalie se ouers sal saam vir haar moord verhoor word Hoërhofregter Philanda Christiaan sal vandag ‘n aansoek aanhoor om die twee moordsake in verband met die gru-dood van die nege-jarige Natalie Chipomho saam te voeg. Die sake van Natalie se ma Rachel Kureva en die van haar pa Edward Nkata en sy vrou Caroline, is...
EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek – Kosmos 94.1
EIF en ErongRed werk saam aan sonkragprojek Die Omgewings-beleggingsfonds van Namibië en ErongoRED gaan Donderdag op Swakopmund ‘n memorandum van verstandhouding vir ‘n sonkrag-projek onderteken. Die doel van die projek is om uitgebreide toegang tot bekostigbare sonkrag- of hernubare energietegnologieë te fasiliteer en geteikende kwesbare gemeenskappe te ondersteun in vennootskap met ErongoRED. Die ‘Towards an...
Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag – Kosmos 94.1
Kubaanse President herdenk saam met Namibië Heldedag Die 33ste Heldedag-herdenking vind vandag by die Onafhanklikheid-stadion in Windhoek plaas. Dit sou aanvanklik op Omuthiya in die Oshikoto-streek plaasgevind het, maar is na die hoofstad verskuif. Die President van Kuba, Miguel Diaz-Canel Bermudes, is President Hage Geingob se eregas. Vandag, 54 jaar gelede op 26 Augustus 1966,...
Ekonoom stem saam dat repokoers nog lank hoog sal bly – Kosmos 94.1
Ekonoom stem saam dat repokoers nog lank hoog sal bly Reaksie word ontvang op die aanmerkings deur die president van die Suid-Afrikaanse Reserwebank Lesetja Kganyago, dat die repokoers nie binnekort verlaag sal word nie. Kganyago sê die bank sal volhou met sy streng monetêre beleid in ‘n poging om volgehoue inflasie te laat daal. Omdat...