Tag: Sabalenka

Home Sabalenka
Sabalenka skop goed af by Miami Ope
Post

Sabalenka skop goed af by Miami Ope

Sabalenka skop goed af by Miami Ope Tennis: Die wêreldnommer-twee, Aryna Sabalenka, het  teruggekeer na die baan en Paula Badosa van Spanje gemaklik met 6-4, 6-3 geklop om deur te dring na die derde ronde van die Miami Ope, dae na die dood van haar voormalige kêrel, Konstantin Koltsov. Dit was n lang en moeilike...

Sabalenka gaan voort met Miami Ope
Post

Sabalenka gaan voort met Miami Ope

Sabalenka gaan voort met Miami Ope Die tennisspeler Paula Badosa sê dit sal “ongemaklik” wees om haar beste vriendin, Aryna Sabalenka, by die Miami Ope in die gesig te staar ná die dood van die wêreld-nommer 2 se kêrel, Konstantin Koltsov. Sabalenka is op sosiale media afgeneem waar sy oefen ‘n dag nadat die 42-jarige...

Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope
Post

Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope

Sabalenka se lewensmaat sterf net voor Miami-ope Tennis: Wêreld-nommer-twee Aryna Sabalenka se lewensmaat is oorlede aan ‘n vermeende bloedklont wat losgekom het. Die voormalige yshokkiespeler Konstantin Koltsov was saam met die Belarussiese speler in Amerika waar sy reggemaak het om van Vrydag af aan die Miami-ope deel te neem. Sy voormalige klub in Belarus het...

Indian Wells: Navarro skakel Sabalenka uit
Post

Indian Wells: Navarro skakel Sabalenka uit

Indian Wells: Navarro skakel Sabalenka uit Die vierde-gekeurde Daniil Medvedev is vir die tweede agtereenvolgende jaar deur na die Indian Wells-kwarteindronde. Die Rus het Grigor Dimitrov van Bulgarye met 6-4, 6-4 verslaan. Casper Ruud van Noorweë het die Fransman Gael Monfils se lopie in ‘n marathon-stryd van twee uur-27 minute beëindig. Die telling was 3-6,...

Vekic verslaan Sabalenka in Dubai
Post

Vekic verslaan Sabalenka in Dubai

Vekic verslaan Sabalenka in Dubai Tennis: Die wêreld-nommer-31, Donna Vekic van Kroasië, het die tweede gekeurde Aryna (Arina) Sabalenka van Belarus in die ronde van 32 uitgeskakel op die Dubaise Ope in die Verenigde Arabiese Emirate. Die dubbele Australiese Ope-kampioen het die eerste stel gewen, maar Vekic het ratte verwissel en toe die volgende twee...

Sabalenka sê harde werk werp vrugte af
Post

Sabalenka sê harde werk werp vrugte af

Sabalenka sê harde werk werp vrugte af Tennis: Die tweede gekeurde Aryna Sabalenka van Belarus sê sy wou nie ‘n speler wees wat ‘n Grand Slam wen en dan verdwyn nie. Die 25-jarige het Zheng Qinwen van China met 6-3, 6-2 geklop en haar Australiese Ope-titel suksesvol verdedig. Sy het die eerste vrou geword wat...

Dominant Sabalenka crushes Zheng to defend Australian Open title
Post

Dominant Sabalenka crushes Zheng to defend Australian Open title

Aryna Sabalenka said the Australian Open will always be her “special place” after blowing China’s Zheng Qinwen off court on Saturday to become the first woman to defend her title in more than a decade. The Belarusian world number two proved too strong for the 12th seed, administering a 6-3, 6-2 drubbing in 76 minutes...

Sabalenka ook ywerige supermotor-entoesias – Kosmos 94.1
Post

Sabalenka ook ywerige supermotor-entoesias – Kosmos 94.1

Sabalenka ook ywerige supermotor-entoesias Tennis: Die wêreld nommer twee, Aryna Sabalenka van Belarus, het ook ʼn ander passie – sy is geesdriftig oor supermotors. Haar vloot sluit volgens berigte ʼn helderblou Lamborghini Aventador S Roadster ter waarde van 7,5 miljoen Namibiese dollar in, met ʼn topsnelheid van 350 kilometer per uur. Sy besit ook ʼn...

Sabalenka ‘neem wraak’ teen Gauff
Post

Sabalenka ‘neem wraak’ teen Gauff

Sabalenka ‘neem wraak’ teen Gauff Tennis: Aryna Sabalenka van Belarus het haar belofte nagekom om wraak te neem op Coco Gauff nadat sy verlede jaar teen haar verloor het in die eindstryd van die Amerikaanse Ope. Die tweede gekeurde en verdedigende kampioen het die vierde gekeurde Amerikaner in skoon stelle verslaan in die halfeindstryd van...

Djokovic, Sabalenka eye Australian Open quarter-finals
Post

Djokovic, Sabalenka eye Australian Open quarter-finals

World number one Novak Djokovic faces French journeyman Adrian Mannarino for a place in the Australian Open quarter-finals on Sunday, as Aryna Sabalenka resumes her title defence against Amanda Anisimova. Top seed Djokovic recaptured his top form to surge into the last 16 after dropping sets in his opening two matches, and warned he will...