Safa wil hof toe Die Suid-Afrikaanse Voetbalvereniging het die soek- en beslagleggingsoperasie wat deur die Valke by sy hoofkantoor in Nasrec, Johannesburg, uitgevoer is, skerp veroordeel. Safa ontken bewerings van bedrog en diefstal ter waarde van 1,3-miljoen Suid-Afrikaanse rand, en sê die bedrag was vir regmatig-gelewerde dienste, gesteun deur kontraktuele ooreenkomste. Safa beweer die klopjag...
Tag: Safa
Safa sê vrouespel moet gedy – Kosmos 94.1
Sokker: Safa sê vrouespel moet gedy Sokker: Sekere lede van die Banyana Banyana Wêreldbeker-groep het Donderdag uit Sydney teruggekeer en die res van die spelers word vandag verwag. Die span het hul eerste Wêreldbeker-wedstryd ooit gewen en die eerste senior Suid-Afrikaanse span geword wat die laaste 16 in ‘n Wêreldbeker-toernooi gehaal het. Banyana is verlede...
Safa stel vrou as hoof aan – Kosmos 94.1
Sokker: Safa stel vrou as hoof aan Sokker: Die Suid-Afrikaanse beheerliggaam, Safa, het die aanstelling van Romaney Pinnock as die hoof van vroue-sokker bekendgemaak. Sy is die stigters-direkteur van die Kaapstadse vroueklub, Badgers. Pinnock was voorheen die uitvoerende hoof van die Desmond en Leah Tutu-erfenisstigting, en ‘n vryskut-strategiekonsultant vir die Europese beheerliggaam, Uefa. Sy...
Banyana Banyana en Safa bereik ooreenkoms – Kosmos 94.1
Sokker: Banyana Banyana en Safa bereik ooreenkoms Sokker: Die Suid-Afrikaanse sportminister, Zizi Kodwa, sê die geskil tussen Banyana Banyana en Safa is bygelê. Die Wêreldbeker-groep was midde-in ʼn geskil met die nasionale beheerliggaam oor bonusse vir die Wêreldbeker en deelnamegeld. Die span het daarop besluit om hulle afskeids-wedstryd Sondag teen Botswana te boikot. Kodwa het...