Tag: Saftu

Home Saftu
Saftu sê SA het ‘n korrupsiekrisis
Post

Saftu sê SA het ‘n korrupsiekrisis

Saftu sê SA het ‘n korrupsiekrisis Die vakbondfederasie Saftu sê die groeiende korrupsiekrisis in Suid-Afrika veroorsaak diepe kommer, soos uitgespel in die onlangse Korrupsiepersepsie-indeks. Corruption Watch se jongste bevindings het onthul korrupsie het 12 jaar lank hoog gebly, met meer as 2 000 klagtes verlede jaar in sektore soos mynbou, polisiëring en besigheid. Saftu-woordvoerder Trevor...

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld
Post

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld

Saftu het kommer oor Suid-Afrikaners se skuld Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie Saftu het kommer uitgespreek oor die toenemende skuld onder krediethouers in Suid-Afrika wat veral middelklas-werkers raak. ʼn Verslag deur Eighty20 vir die vierde kwartaal toon die stygings in rentekoerse sedert 2021 het skuldvlakke vererger. Krediethouers se terugbetalingspaaiemente beloop 47 persent van hulle inkomste wat daartoe...

Saftu veroordeel geheimsinnigheid oor SAL-transaksie
Post

Saftu veroordeel geheimsinnigheid oor SAL-transaksie

Saftu veroordeel geheimsinnigheid oor SAL-transaksie Die buurland se vakbondfederasie Saftu veroordeel die minister van Openbare Ondernemings vir sy poging om die sake van die Suid-Afrikaanse Lugdiens oor die verkoop van ‘n 51 persent belang aan die Takatso-konsortium geheim te hou. Gordhan het verlede week aan die parlementêre komitee oor Openbare Ondernemings geskryf en versoek lede...

Saftu verwerp handves oor beurtkrag
Post

Saftu verwerp handves oor beurtkrag

Saftu verwerp handves oor beurtkrag Die Suid-Afrikaanse Federasie van Vakbonde, Saftu, verwerp die Veelpartyhandves se voorneme om beurtkrag te beëindig en energiesekerheid te vestig. Die elf politieke partye wat deel is van die handves, het ʼn verenigde plan voorgestel om beurtkrag eens en vir altyd te beëindig, indien hulle die ANC na die verkiesing uit...

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag
Post

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag

Saftu warm onder die kraag oor beurtkrag Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê hy is woedend dat die Eskom-bestuur en die regering nie beurtkrag beëindig nie. Dit ten spyte van president Cyril Ramaphosa se versekering dat hulle die energie-voorraad stabiliseer. Die kragvoorsiener het die naweek fase ses-beurtkrag ingestel nadat nege opwekkingseenhede buite werking geraak...

Saftu betreur styging in brandstofprys
Post

Saftu betreur styging in brandstofprys

Saftu betreur styging in brandstofprys Die vakbondfederasie Saftu in Suid-Afrika sê hy is diep ontsteld oor die jongste brandstofprysverhoging, wat moontlik finansiële druk op motoriste en pendelaars kan verhoog. Volgens Saftu sal die verhoging van 75-sent per liter in beide oktane petrol en tot 73-sent per liter in diesel na verwagting die uitdagings vererger vir...

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort
Post

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort

Saftu sê minimumloonverhoging skiet steeds tekort Die Suid-Afrikaanse vakbond-federasie Saftu dring aan die onlangs aangekondigde Nasionale Minimumloonverhoging van 25-Suid-Afrikaanse rand-42-sent tot 27-rand-58 sent per uur is steeds te min min vir werkers en hulle gesinne om ‘n ordentlike lewenstandaard te handhaaf. Hoewel dit bo inflasie is, ag die federasie die loonverhoging onvoldoende om in basiese...

Saftu nie verbaas oor rentekoers
Post

Saftu nie verbaas oor rentekoers

Saftu nie verbaas oor rentekoers Die Suid-Afrikaanse vakbondfederasie, Saftu, sê hy is nie verbaas oor die Reserwebank se monetêre beleidskomitee se besluit om die terugkoopkoers onveranderd op 8,25-persent te hou nie. Dis die vierde keer sedert Mei verlede jaar dat dit onveranderd bly. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die besluit is geneem omdat die...

Saftu sê SARB se beleid is beperkend
Post

Saftu sê SARB se beleid is beperkend

Saftu sê SARB se beleid is beperkend Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê hy is teleurgesteld dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank voortgaan met ʼn beperkende monetêre beleid. Die bank se monetêre beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd op 8,25 persent gehou wat die prima uitleenkoers op 11,75 persent laat. Saftu se nasionale woordvoerder, Trevor Shaku, sê...

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade
Post

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade

Saftu verwelkom sluiting van Israel se ambassade Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê die besluit om die Israelse ambassade in die land te sluit, moes lankal geneem word. Hy sê die etniese suiwering en menseregteskendings gebeur reeds jare lank. Parlementslede het ten gunste van die ambassade se sluiting gestem. Dit baan die weg dat...