R1,5 miljard aan SABC is nie reddingboei nie, is belegging – Saftu Die vakdbondfederasie Saftu het frustrasie uitgespreek oor die Nasionale Tesourie se weiering om 1,5 miljard Suid-Afrikaanse rand in die sukkelende SABC te belê. Hulle voer aan die Tesourie se ontkenning stel die openbare uitsaaier se vermoë in gevaar om nuus, opvoeding en vermaak...
Tag: Saftu
Saftu verwelkom onttrekking van SA-diplomate uit Israel
Saftu verwelkom onttrekking van SA-diplomate uit Israel Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, het die regering se besluit verwelkom om al sy diplomate uit Tel Aviv te herroep te midde van die voortslepende konflik tussen Israel en Palestina. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo Ntshavheni, sê die kabinet is teleurgesteld dat die Israelse regering weier...
Saftu sê ANC jok oor skuldlas wat met besnoeiings hanteer moet word
Saftu sê ANC jok oor skuldlas wat met besnoeiings hanteer moet word Saftu sê die ANC-regering mislei Suid-Afrikaners deur te sê die land het ‘n reuse skuldlas wat slegs deur begrotingsbesnoeiings opgelos kan word. Die nasionale woordvoerder, Trevor Shaku, sê die kritieke kwessie waarmee Suid-Afrika se lenings worstel, is die koste van skuld en hoë...
Saftu en Ramaphosa vergader oor begroting
Saftu en Ramaphosa vergader oor begroting Saftu en georganiseerde arbeid, ontmoet vir president Cyril Ramaphosa vanmiddag in Pretoria tot agt-uur vanaand. Die ontmoeting het ten doel om die heersende fiskale uitdagings te bespreek wat gebruik word om die fiskale besparing wat die Nasionale Tesourie oplê, te regverdig. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die vergadering,...
Saftu sê NSFAS-hoof moet waai
Saftu sê NSFAS-hoof moet waai Die vakbondfederasie Saftu doen ‘n beroep vir die onmiddellike verwydering van die uitvoerende hoof van die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente, Andile Nongogo, weens bevindings wat aandui die reëls is oortree met die aanstelling van vier regstreekse-betalingskema-kontrakte. Die federasie eis NSFAS se deursigtigheid oor bewerings van die onbehoorlike aanstelling van...
Saftu blameer Israel vir oorlog
Saftu blameer Israel vir oorlog Die vakbondfederasie Saftu sê die naweek se aanvalle deur die Palestynse Weerstand-vegters toon dat vrede, bestendigheid en sekerheid nie in Israel-Palestina gewaarborg kan word as, volgens hom, die Sionistiese regering nie sy gewelddadige besetting van Palestina beëindig en grond teruggee nie. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê die Sionistiese instelling...
Saftu veroordeel ook Cyril se bywoning van Zim-inhuldiging – Kosmos 94.1
Saftu veroordeel ook Cyril se bywoning van Zim-inhuldiging Die vakbondfederasie, Saftu, veroordeel president Cyril Ramaphosa se bywoning van Emmerson Mnangagwa se inhuldiging as president van Zimbabwe. Saftu se woordvoerder, Trevor Shaku, sê Ramaphosa is skynheilig om te kla oor ongedokumenteerde immigrante uit die streek, maar terselfdertyd die streeksleiers en hulle politieke partye wat die oorsaak...
Niger se landsburgers moet nuwe verkiesing hou – Saftu – Kosmos 94.1
Niger se landsburgers moet nuwe verkiesing hou – Saftu Die buurland se vakbondfederasie Saftu veroordeel ten sterkste die planne van die Ekonomiese Gemeenskap van Wes-Afrika-state, Ecowas, om Niger binne te val en President Mohamed Bazoum se regering met Franse hulp weer in te stel. Die organisasie is gekant teen staatsgrepe tussen regerende klas-faksies wat werklike...
Saftu veroordeel taxi-geweld – Kosmos 94.1
Saftu veroordeel taxi-geweld Die vakbondfederasie Saftu sê hy ondersteun die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad se griewe teen die Stad Kaapstad, en veroordeel bevooroordeelde teistering, onregverdige boetes en die skut van taxi’s. Die federasie steun die staking vir billike behandeling, maar veroordeel ten sterkste die daaropvolgende geweldpleging, insluitend die afbrand van busse en aanvalle op privaat voertuie....
Saftu vergader oor buurland se taxibedryf – Kosmos 94.1
Saftu vergader oor buurland se taxibedryf Die buurland se vakbondfederasie Saftu sal met die minister van arbeid, Thulas Nxesi, vergader om tasbare oplossings te vind rakende werkers in die minibustaxi- en e-taxibedryf. Die woordvoerder, Trevor Shaku, sê die agenda sal ook besprekings rondom die Uitgebreide Openbare Werke-program dek. Hy sê die vergadering sal aandag vestig...