SA-inkomstediens sê jammer vir SMS Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het belastingbetalers om verskoning gevra na ‘n SMS-boodskap uitgestuur is wat hulle herinner om hulle opgawes in te dien, en wat ‘n dreigement beskou is. Belastingbetalers het oor die boodskap gekla wat hulle waarsku oor moontlike strafregtelike optrede as hulle nie hulle opgawes betyds indien nie. Die...
November 16, 2024