Tag: sake

Home sake
Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake
Post

Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake

Menslike hulpbronne is belangrikste aspek van alle sake Klein besighede kan baat vind by basiese menslike hulpbron-praktyke soos duidelike posbeskrywings, billike vergoeding en voordele, en geleenthede vir groei. Dit bevorder ‘n positiewe werksomgewing wat talent lok en sakesukses aanwakker. Belegging in menslike hulpbronne kan na ‘n uitgawe lyk, maar dit is ‘n belegging in die...

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie
Post

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie

Geen lykshuis, geen binnelandse sake nie Plaaslike berigte lui dat die Kamanjab-kantoor vir binnelandse sake steeds, na sewe jaar, gesluit is. Daar word berig dat omdat die dorp nie ‘n lykshuis het nie, is daar nie registrasies van sterftes nie en die geboortes is te min om ‘n kantoor te regverdig. Die raadslid vir die...

Geslagsgeweld: Klem moet op trauma wees, nie sake nie
Post

Geslagsgeweld: Klem moet op trauma wees, nie sake nie

Geslagsgeweld: Klem moet op trauma wees, nie sake nie Twee vroue het volgens die polisie se misdaadverslag deurgeloop onder hulle kêrels, teen wie hulle reeds talle klagte van aanranding gelê het. Hulle het egter die klagte teruggetrek en een, van Okombahe, is nou in die lykshuis en die ander, van Swakopmund, lê in die hospitaal...

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA
Post

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA

Binnelandse Sake is in die Steentydperk – DA Die DA moedig die buurlandse minister van binnelandse sake Aaron Motsoaledi aan om ‘n aanlyn en regstreekse navolgingstelsel vir immigrasie in te stel, wat die aansienlike agterstande vir visum-aansoekers sal uitwis en deursigtigheid verbeter. In ‘n onlangse voorlegging aan die parlementêre portefeuljekomitee, het Binnelandse Sake ‘n agterstand...

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur
Post

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur

24 sake per dag van diefstal, vandalisme van kraginfrastruktuur Die DA sê Suid-Afrika ervaar ‘n krisis met die diefstal van elektrisiteits-infrastruktuur, wat lei tot verskerpte beurtkrag. Volgens die Departement van Openbare Ondernemings se skriftelike antwoord op die party se parlementêre vraag, is meer as 44 000 sake van diefstal en opsetlike beskadiging tussen 2018 en...

Al die sake teen my is politieke inmenging – Trump
Post

Al die sake teen my is politieke inmenging – Trump

Al die sake teen my is politieke inmenging – Trump Oudpresident Donald Trump sê daar is twee regstelsels, een vir hom en een vir president Joe Biden. Dit nadat Biden onskuldig bevind is in sy geklassifiseerde dokumente-saak. Trump het talle sake teen hom op die oomblik en hy sê elke laaste een is politieke inmenging....

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie
Post

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie

SA Binnelandse Sake kondig bykomende ure aan vir kiesersregistrasie Die buurland se binnelandse sake-departement se kantoorure word môre verleng tot 6nm, in ‘n poging om deelname aan die komende verkiesing te vergemaklik. Hierdie naweek sal kantore van 8vm tot 5nm oop wees. Hierdie stap is om die kiesersregistrasienaweek te ondersteun. Jongmense word aangemoedig om die...

Sake oor neurologiese besering teen Wêreldrugby
Post

Sake oor neurologiese besering teen Wêreldrugby

Sake oor neurologiese besering teen Wêreldrugby Byna 300 oud-spelers dagvaar Wêreldrugby en hul beheerliggame oor neurologiese beserings wat hulle tydens hul speeldae opgedoen het. Die vaskopstut, Carl Hayman, wat 45 toetse vir Nieu-Seeland gespeel het, is die hoëprofiel-Kiwi op die lys. Hy het vroeër onthul hy sukkel met demensie en ‘n afbrekende breintoestand. Steve Thompson,...

Steytler praat oor stand van sake met plaaslike beleggings
Post

Steytler praat oor stand van sake met plaaslike beleggings

Steytler praat oor stand van sake met plaaslike beleggings Berigte uit die buurland toon dat buitelandse sowel as Suid-Afrikaanse beleggers verskuif toenemend hul fondse na die buiteland, wat lei tot ‘n aansienlike uitvloei van beleggings en die storting van meer as 100 miljard Suid-Afrikaanse rand se plaaslike aandele. Maar wat is die stand van sake...

Fop-advokaat gevang, na hy 26 sake in Kenia wen
Post

Fop-advokaat gevang, na hy 26 sake in Kenia wen

Fop-advokaat gevang, na hy 26 sake in Kenia wen Keniaanse owerhede het ‘n man wat hom voorgedoen het as prokureur, Brian Mwenda, gearresteer. Mwenda het al 26 sake wat hy ooit hanteer het, gewen terwyl hy homself as ‘n advokaat van die hoërhof van Kenia voorgedoen het. Volgens berigte het hy die respek van talle...