NLU-president reageer op meer as 30 veediefstal sake… daagliks Mike Venaani, ‘n PDM-LP en vader van die party se leier, McHenry Venaani, het die week gesê die Nasionale Vergadering moet ‘n dringende debat hou om die oorsaak van hoë veediefstalsyfers, wat blyk net erger te word, te bespreek. Dit was in reaksie op die jongste...
Tag: sake
Poging vir beter dienslewering by binnelandse sake
Poging vir beter dienslewering by binnelandse sake Die binnelandse sake-ministerie het kliëntediensvloerbestuurders vanaf sy hoofkantoor in Windhoek na al 14 streke ontplooi om opleiding aan personeellede te verskaf, as deel van sy pogings om dienslewering te verbeter. Margaret Kalo, woordvoerder van die ministerie, sê die bestuurders het opleiding van die ministerie se skakelafdeling ondergaan. Hulle sal nou personeellede...
Child killer wants less jail time for the sake of his other kids
A former police officer who was found guilty of murdering his two-year-old daughter in June 2020 pleaded with the court to be lenient in sentencing as he has three other children who need him. Sydney Ikosa (37) said this in mitigation before judge president Petrus Damaseb, who presided over his sentencing hearing in the High...
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer – Kosmos 94.1
Jhb-brand sal sake, beleggings belemmer Die Johannesburgse Kamer van Koophandel het sy kommer uitgespreek oor die impak van die brand in die gebou in die middestad op sakeondernemings. Volgens Herman Breedt van die Kamer het sakelui wat in die omgewing sake doen bekommernissse oor veiligheid na die voorval beklemtoon. Hy sê ‘n onmiddellike plan is...
So lyk die stand van sake in Zimbabwe – Kosmos 94.1
So lyk die stand van sake in Zimbabwe Opgewondenheid én spanning is besig om op te bou tot die verkiesings wat Woensdag in Zimbabwe gaan plaasvind. Strate in die hoofstad Harare is nog kalm, maar burgers vrees vir wat intussen en daarna kan gebeur. Dit volg nadat Zanu-PF blykbaar namens sy woordvoerder Christopher Mutsvangwa, erken dat...
Vandalisme, kabeldiefstal maak sake onvolhoubaar – Kosmos 94.1
Vandalisme, kabeldiefstal maak sake onvolhoubaar ErongoRED se hoof uitvoerende beampte, Tino !Hanabeb, sê koperkabeldiefstal en vandalisme van krag-infrastruktuur is ‘n uitdaging en dit ontwrig die elektrisiteitsvoorsiening. !Hanabeb het bevestig dat die diefstal en vandalisme van koperkabels die elektrisiteits-verspreider in 2022 en 2023 onderskeidelik meer as 1,7 miljoen Namibiese dollar gekos het. Verder het hy ‘n sekuriteitsmaatskappy teen ‘n koste van byna 73...
Laaste vier spook komende week sake uit – Kosmos 94.1
Vroue-sokker: Laaste vier spook komende week sake uit Australië en Engeland is deur na die halfeindronde van die Wêreldbekertoernooi vir vroue. Die twee spanne kom Woensdag in Sydney teen mekaar te staan vir ‘n plek in volgende Sondag se eindstryd. Die eerste halfeindstryd tussen Spanje en Swede vind Dinsdag in Auckland, Nieu-Seeland, plaas nadat hulle...
Entstowwe en Onderstepoort – so lyk die stand van sake – Kosmos 94.1
Entstowwe en Onderstepoort – so lyk die stand van sake Onderstepoort Biologiese Produkte het die afgelope tyd ‘n reeks struikelblokke met veral die vervaardiging van diere-entstowwe teëgekom, maar daar is hoop aangesien die maatskappy verseker het dat hierdie uitdaging teen Augustus opgelos sal wees. In ‘n groot mate maak Namibië ook staat op Suid-Afrikaans-vervaardigde entstowwe...
SA binnelandse sake mis sy eie spertyd oor afstands-werkvisums – Kosmos 94.1
SA binnelandse sake mis sy eie spertyd oor afstands-werkvisums Die Wes-Kaapse LUR vir finansies en ekonomiese geleenthede, Mireille Wenger, is bekommerd die departement van binnelandse sake het sy eie spertyd vir die instelling van ‘n afstands-werkvisum aan die einde van Junie misgeloop. Wenger sê dit is nou 528 dae en die tyd stap steeds aan...