Kry kaart vir sakekern-parkering Die bekendstelling van die nuwe parkeerbetalingstelsel in Windhoek se sentrale sakekern is met gemengde reaksies ontvang, wat die uiteenlopende menings weerspieël van motoriste wat gemiddeld nagenoeg 1 000 Namibiese dollar aan parkering per maand opdok. KeyPlot Investment wat die tender gekry het vir parkeerbestuur, sê hulle het KP-kaarte bekendgestel, wat motoriste...
November 18, 2024