Sake-ondernemings genooi na Meatco Die Namibië Kamer van Koophandel en Nywerheid nooi klein- en medium-ondernemings in die landbou en verwerking van vleisprodukte vir ‘n besoek na Meatco op Woensdag, 27 Maart. Die besoek sal begin met ‘n terreintoer by die abattoir in Windhoek. Daar sal dan ‘n aanbieding in Meatco se raadsaal wees. Danny Meyer...
November 8, 2024
Tag: sakeondernemings
Home
sakeondernemings
Post
March 16, 2024March 16, 2024Uncategorized
Meatco bied kans aan sake-ondernemings
Meatco bied kans aan sake-ondernemings Die Namibiese Kamer van handel bied aan kleinsake ‘n geleentheid om Meatco op 27 Maart te besoek. Klein of Medium-ondernemings wat in landbou of die prosessering van landbouprodukte bedrywig is, kan aansluit by die besoek. Daar is volgens die kamer geleenthede om deel te neem in die vleissektor en ook...
Post
February 15, 2024February 15, 2024Uncategorized
Hupstoot vir kleiner sakeondernemings – Kosmos 94.1
Hupstoot vir kleiner sakeondernemings Die Bank van Namibië sê meer as 350 miljoen Namibiese dollar is aan klein-tot-medium ondernemings betaal deur sy ekonomiese herstel leningskema vir kleiner besighede, om hulle in nood by te staan. Dit verskaf fondse deur handelsbanke aan kwalifiserende klein besighede om te help met bedryfsuitgawes soos salarisse, huur- en huurooreenkomste en...