Shifeta sê ekstra heffings op sakke het niks met hul te make nie In 2019 het die regering ‘n heffing op plastiek-drasakke ingestel om die gebruik daarvan te ontmoedig. Kleinhandelaars betaal 50 Namibiese sent per plastieksak en vra hulle kliënte dus ook 50 sent per sak. Sommige winkels vra egter meer, tot so hoog as...
Tag: sakke
Sakke vol geld vir Banyana – Kosmos 94.1
Sokker: Sakke vol geld vir Banyana Sokker: Banyana Banyana se heldedade op die Wêreldbekertoernooi vir Vroue in Australië en Nieu-Seeland het nie net die nasie geïnspireer nie. Dit het ook vir elke speler ‘n meevaller van meer as ‘n miljoen Suid-Afrikaanse rand uit Fifa se vertoningsfooie verseker. Suid-Afrika het tot die laaste 16 deurgedring nadat...
Motoriste in SA moet sakke skud vir brandstof – Kosmos 94.1
Motoriste in SA moet sakke skud vir brandstof Namibiese brandstofpryse bly onveranderd, maar Suid-Afrikaanse motoriste is nie so gelukkig nie. Die Outomobiel-assosiasie is bekommerd oor Augustus se verwagte brandstofprys-verhogings omdat dit verbruikers negatief gaan raak. Data van die Sentrale Energiefonds dui aan 93-oktaan petrol se prys gaan volgende week met 30 sent per liter verhoog,...
Valke konfiskeer 11 sakke dwelms op OR Tambo – Kosmos 94.1
Valke konfiskeer 11 sakke dwelms op OR Tambo Die Valke het op die OR Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg beslag gelê op elf sakke wat ‘n onbekende dwelmmiddel bevat. Die polisie het ‘n wenk ontvang oor ‘n besending van Duitsland wat as onderdele na Suid-Afrika versend is. Dit sou deur ‘n koeriermaatskappy afgehaal word. Die...