Tag: SAKP

Home SAKP
SAKP juig oor geskrapte SAA-ooreenkoms
Post

SAKP juig oor geskrapte SAA-ooreenkoms

SAKP juig oor geskrapte SAA-ooreenkoms Die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party verwelkom die kabinet se besluit om die omstrede ooreenkoms tussen die Takatso-konsortium en die Suid-Afrikaanse Lugdiens te skrap. Die SAKP sê die ooreenkoms was nie deursigtig nie en ‘n volledige ondersoek is nodig oor wat verkeerd geloop het. Die hoofsekretaris, Solly Mapaila, sê die kabinet moet...

SAKP veroordeel Zuma oor gebruik van MK se naam
Post

SAKP veroordeel Zuma oor gebruik van MK se naam

SAKP veroordeel Zuma oor gebruik van MK se naam Die hoofsekretaris van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Solly Mapaila, sê die party sal nie toelaat die naam, uMkhonto weSiswe, word deur oudpresident, Jacob Zuma, en voormalige lede van uMkhonto weSiswe, misbruik nie. Mapaila het lede van die alliansie by die Avalon-begraafplaas in Soweto toegespreek, tydens die herdenking...

SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’
Post

SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’

SAKP se Nzimande ook bekommerd oor MK ‘misbruik’ Die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Kommunisteparty, Blade Nzimande, het die ANC gemaan om gefokus te bly te midde van diepgewortelde afleidingstaktieke. Die verklaring volg na die SAKP se kritiek op die voormalige ANC-president, Jacob Zuma, omdat hy nie aktief stemme vir die ANC in die komende verkiesings...

SAKP staan ANC by oor uMkhonto weSizwe
Post

SAKP staan ANC by oor uMkhonto weSizwe

SAKP staan ANC by oor uMkhonto weSizwe Die Suid-Afrikaanse Kommuniste-party sal die ANC se regsaksie ondersteun om die pas gestigte uMkonto weSizwe-party van die Onafhanklike Verkiesingskommissie se stembrief te verwyder. ʼn Lid van die sentrale komitee van die SAKP, Alex Mashilo, sê uMkhonto weSizwe is ‘n gesamentlike organisasie van die ANC en die SAKP. Die...

SAKP vergader steeds oor hersamestelling
Post

SAKP vergader steeds oor hersamestelling

SAKP vergader steeds oor hersamestelling Die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party se sentrale komitee sê hy hou steeds vergaderings oor die alliansie se hersamestelling op alle vlakke as strategie vir volgende jaar se nasionale en provinsiale verkiesings. Hoofsekretaris Solly Mapaila sê die hersamestelling moet aktiewe deelname aan die manifes-raadplegings- en opstelproses insluit om seker te maak die belange...