Tag: sal

Home sal
Omkopery van metro-personeel sal stop
Post

Omkopery van metro-personeel sal stop

Omkopery van metro-personeel sal stop Die DA in Tshwane sê hy gaan sindikate vervolg wat die stad se belasting-invordering kortwiek. Die party het die onlangse arrestasie geloof van twee mense wat hul kragmeters onwettig herkoppel het nadat dit weens 300 000 Suid-Afrikaanse rand se skuld afgesny is. Die party vra inwoners om dié soort optrede...

Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur
Post

Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur

Herstelwerk aan ondersese internetkabels sal langer duur Herstelwerk aan die ondersese kommunikasiekabels wat internet-ontwrigtings in talle Afrika-lande veroorsaak het, sal minstens ‘n maand langer duur. Suid-Afrika en agt lande in Wes-Afrika is deur die skade aan vier kabels geraak, skynbaar weens verskuiwings in die seebodem. Internetgebruikers wat geraak is, is intussen na Google se Equiano-kabel...

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik
Post

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik

Venaani kan nie krediet vat nie, so hy sal moet verduidelik Dit gaan ‘n interessante verkiesingsjaar wees. PDM-leier McHenry Venaani beweer hy was verantwoordelik vir die bedanking van Peter Vilho, voormalige minister van verdediging en veteranesake. Venaani het die opmerkings Saterdag by die PDM-verkiesingsveldtog by Okalongo in die Omusati-streek gemaak. Vilho, wat vir ‘n jaar...

VSA sal nie deelneem aan aanval op Iran nie…
Post

VSA sal nie deelneem aan aanval op Iran nie…

VSA sal nie deelneem aan aanval op Iran nie… President Joe Biden van Amerika het Israeli premier Benjamin Netanyahu gewaarsku dat Amerika nie aan ‘n teenoffensief teen Iran sal deelneem as Israel besluit om die massa-hommeltuig- en missielaanval op Israeliese grondgebied te vergeld nie. Die bedreiging van openlike oorlogvoering tussen die aartsvyande in die Midde-Ooste...

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker
Post

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker

Archer sal gereed wees vir T20 Wêreldbeker Die Engelse snelbouler, Jofra Archer, behoort gereed te wees vir die T20 Wêreldbeker. ʼn Elmboogbesering het hom bykans ʼn jaar uit aksie gehou. Archer het in die voor-seisoen vir Sussex geboul en het nou na sy geboorteplek in die Karibiese Eilande teruggekeer om voor te berei vir die...

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout
Post

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout

SIM-kaarte: Jy sal moet registreer, al was daar ‘n fout Op 31 Maart het Namibië ‘n totaal van 2 387 330 aktiewe SIM-kaarte gehad, met 1 868 412 wat suksesvol geregistreer is, wat ‘n registrasiekoers van 78,26 persent verteenwoordig. MTC het sowat 323 000 intekenare gedeaktiveer en Telecom Namibia, TN, het 191 000 ongeregistreerde voorafbetaalde...

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry
Post

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry

Trump sal klimaat-teikens in die wiele ry ‘n Voormalige hoof van die Verenigde Nasies se klimaatsagentskap is bekommerd as die voormalige Amerikaanse president Donald Trump die presidensiële verkiesings later vanjaar wen, sal dit die wêreld se klimaatdoelstellings in gevaar sal stel. Trump het aangedui hy sal president Joe Biden se Inflasieverminderingswet ophef, uit die Parys-ooreenkoms...

Iran sal aanval in Sirië vergeld
Post

Iran sal aanval in Sirië vergeld

Iran sal aanval in Sirië vergeld Iran onderneem om wraak te neem na die lugaanval Maandagaand in Damaskus waarin sewe militêre amptenare dood is. Die aanval op die Iranse konsulaat in die Siriese hoofstad word aan Israel toegeskryf. Teheran het sedert die begin van die oorlog in Gaza direkte konflik met Israel vermy maar steun...

Enigste oorlewende van Limpopo-busongeluk ‘sal ontslaan word’
Post

Enigste oorlewende van Limpopo-busongeluk ‘sal ontslaan word’

Enigste oorlewende van Limpopo-busongeluk ‘sal ontslaan word’ Die LUR vir Gesondheid in Limpopo, Phophi Ramathuba, het vertroue uitgespreek dat die agt-jarige enigste oorlewende van die Limpopo-busongeluk ontslaan sal word. Ramathuba sê Lorraine Atlang Siako, wat ná die ongeluk naby Mmamatlakala in die Mokopane-hospitaal opgeneem is, het geheueverlies en moontlike sielkundige trauma opgedoen. Die bus het...