Unam gee eerste salarisverhogings in jare Die Universiteit van Namibië se visekanselier, prof. Kenneth Matengu, het vandag by die instelling se jaar-aanvangs-seremonie aangekondig dat die universiteit se werknemers ‘n 5 persent salarisverhoging gaan kry, met voordele. Dit kom nadat die universiteit se personeel vir ten minste vyf jaar nie verhogings gekry het nie. Post...
Tag: salarisverhogings
Salarisverhogings vir staat is politieke taktiek
Salarisverhogings vir staat is politieke taktiek Die regering en die vakbonde vir staatsamptenare het hul ooreenkoms oor salarisverhogings asook verhogings in voordele bekend gemaak. Die salarisaanpassings sluit in ‘n 5 persent verhoging vir personeel vanaf graad 13 tot 1 en kommentators op sosiale media sê dit is goeie nuus, terwyl ander sê dit is Swapo...
Salaris-verhogings: 70% van Namibiërs het in 3 jaar niks ontvang nie
Salaris-verhogings: 70% van Namibiërs het in 3 jaar niks ontvang nie Nurjehaan Parker, die bestuurder van bemarkingsnavorsing en -insigte van Old Mutual, sê ‘n kwart van Namibiërs het vertroue in die land se ekonomie verloor. Sy het by die bekendstelling van die Old Mutual Finansiële Dienste Monitor in Windhoek gesê bevindinge toon dat 70 persent van Namibiërs die afgelope 3 jaar nie...
Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk – Kosmos 94.1
DA: Verwagte salarisverhogings plaas Gautengse fiskus onder druk Die DA in Gauteng sê die minister van finansies, Enoch Godongwana, het onlangs gewaarsku provinsies sal hoër as verwagte salarisverhogings uit hul bestaande begrotings moet befonds. Die ooreenkoms is eers bereik ná die begroting in Februarie ingedien is, en is dus nie ingereken nie. Adriana Randall van...
Cosatu gekant teen salarisverhogings vir munipale hoofde – Kosmos 94.1
Cosatu gekant teen salarisverhogings vir munipale hoofde Die vakbondfederasie Cosatu is ten sterkste gekant teen die voorgestelde salarisverhogings vir burgemeesters, raadslede en munisipale bestuurders, omdat hulle onsensitief is vir ekonomiese beperkings en onrus in die plaaslike regering-sektor. Die minister van samewerkende regering en tradisionele sake, Thembi Nkadimeng, het die verhoging van 3,8 persent in die...