Tag: sanksies

Home sanksies
Yellen bevestig sanksies teen Iran
Post

Yellen bevestig sanksies teen Iran

Yellen bevestig sanksies teen Iran Die Amerikaanse minister van Finansies, Janet Yellen sê hulle gaan binnekort nuwe sanksies teen Iran instel. Dit volg na Teheran se lugaanval op Israel die naweek. Iran sê die aanval was uit weerwraak vir die vermeende Israelse lugaanval op sy konsulaat in Sirië op 1 April. Yellen sê die aanval...

Israel vra sanksies teen Iran
Post

Israel vra sanksies teen Iran

Israel vra sanksies teen Iran Israel se afgevaardigde by die Verenigde Nasies, Gilad Erdan, het ‘n oproep gedoen op die VN Veiligheidsraad, om alle moontlike sanksies teen Iran in te stel voordat dit te laat is. Teheran het die naweek meer as 300 missiele op Israel afgevuur in ‘n vergeldingsaanval vir die dodelike aanval op...

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies
Post

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies

Betalings aan Rusland is vertraag, sy debiteure is bang vir sanksies Russiese oliemaatskappye staar vertragings van tot etlike maande in die gesig vir betalings vir ru-olie en brandstof, aangesien banke in China, Turkye en die Verenigde Arabiese Emirate meer versigtig raak vir Amerikaanse sekondêre sanksies. Betalingsvertragings verminder inkomste aan die Kremlin en maak dit wisselvallig....

Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood
Post

Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood

Australië stel sanksies in teen Russe betrokke by Navalny se dood Australië het finansiële sanksies en ʼn reisverbod ingestel teen sewe Russiese tronkbeamptes. Die land beskuldig die beamptes dat hulle die Kremlin-kritikus, Alexei Navalny, by die Arktiese tronkkolonie mishandel het waar hy vroeër die maand dood is. Die Russiese opposisieleier het 19-jaar-tronkstraf uitgedien vir aanklagte...

Navalny: Eerste sanksies teen tronkamptenare
Post

Navalny: Eerste sanksies teen tronkamptenare

Navalny: Eerste sanksies teen tronkamptenare Ses Russiese tronkbestuurders sal nie toegelaat word om na Brittanje te reis nie, en hulle bates in die land is bevries na die dood van die opposisieleier, Alexey Navalny. Hy is verlede week dood in ‘n Arktiese tronk, met die Verenigde Koninkryk wat die Russiese owerhede die skuld gee, insluitend...

VSA stel sanksies teen Joodse setlaars in
Post

VSA stel sanksies teen Joodse setlaars in

VSA stel sanksies teen Joodse setlaars in Amerikaanse president Joe Biden het ‘n uitvoerende bevel uitgereik wat daarop gemik is om Joodse setlaars te straf wat Palestyne in die besette Wesoewer aanval, ná die Hamas-aanval op 7 Oktober op suidelike Israel. Biden se bevel vestig ‘n stelsel vir die oplegging van finansiële sanksies en visumbeperkings...

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie
Post

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie

Outa verwelkom sanksies teen SAP oor korrupsie Die Organisasie teen Belastingmisbruik het die sanksies verwelkom wat ingestel is teen die Duitse sagtewaremaatskappy SAP, wat betrek is  by korrupsie by Suid-Afrikaanse staatsondernemings. SAP is opdrag gegee om 2,2 miljard Suid-Afrikaanse rand in restitusie te betaal, met ‘n bykomende 750 miljoen rand aan die strafregtelike bate-herwinningsrekening. Die...

Post

Sanksies teen Gasprombank raak nie PetroSA nie

Die staatsbeheerde Petroleum-, Olie- en Gaskorporasie van Suid-Afrika, PetroSA, sê Amerika se sanksies teen Rusland se Gazprombank, geld nie in Suid-Afrika nie. PetroSA het GazpromBank Africa gekies as beleggingsvennoot om sy Mosselbaai-raffinadery weer op dreef te kry, teen ‘n gesamentlike belegging van 3,7 miljard Suid-Afrikaanse rand. Amerika het sanksies teen Gazprombank en sy filiale ingestel...

VSA, Brittanje stel sanksies teen Hamas in
Post

VSA, Brittanje stel sanksies teen Hamas in

VSA, Brittanje stel sanksies teen Hamas in Amerika en Brittanje het sanksies gekoördineer wat ontwerp is om die Palestynse militante groep Hamas-operasies te ontwrig, en op vier van sy senior leiers en twee finansiers gerig is. Die sanksies sluit in ‘n reisverbod, bevriesing van bates asook ‘n wapenverbod. Die nuut aangestelde Britse minister van Buitelandse...

Siprus was Russiese geld, net voor sanksies
Post

Siprus was Russiese geld, net voor sanksies

Siprus was Russiese geld, net voor sanksies Die grootste uitlek van finansiële inligting ooit uit Siprus het onthul oligarge het honderde miljoene aan bates oorgedra terwyl sanksies gedreig het na die Russiese inval in Oekraïne. Dit is volgens ʼn ondersoek wat in The Guardian verskyn het. Een van Rusland se magtigste oligarge , Alexei Mordashov,...