SANW maak name bekend van lede wat in DRK gedood is Die Suid-Afrikaanse Nasonale Weermag het die name van die soldate wat in ‘n mortieraanval in die Demokratiese Republiek van die Kongo dood is, bekend gemaak. Kaptein Simon Bobe en onder-korporaal Irven Semono het gesterf toe ‘n mortierbom in een van die militêre basisse van...
Tag: SANW
Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW
Geen moord- of martelbendes hier nie: SANW Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag ontken bewerings van ‘n moord- of martelbende in sy geledere. Open Secrets het onlangs besonderhede onthul oor die weermag wat na bewering ‘n voormalige staatsintelligensie-agent, Pule Nkomo, aangehou en gemartel het. Nkomo beweer amptenare is opdrag gegee om gesteelde wapens terug te kry wat...
SANW sê kuberkrakery is fopnuus – Kosmos 94.1
SANW sê kuberkrakery is fopnuus In die buurland het die departement van verdediging en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag bewerings deur die kubergroep Snatch weerlê van ‘n losprysware-aanval en data-diefstal. Die gerugte het ontstaan te midde van die jaarlikse Militêre Inligting- en Kommunikasie-simposium, waar modernisering van tegnologie om toenemende bedreigings teë te werk bespreek is. Die...
SANW se ontplooiing by kragstasies begin vrugte afwerp – Kosmos 94.1
SANW se ontplooiing by kragstasies begin vrugte afwerp Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag se ontplooiing na Eskom se kragstasies begin vrugte afwerp. Die soldate is ontplooi om sabotasie en diefstal te verminder. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokwena, sê die laaste voorval van sabotasie by die kragvoorsiener is in Februarie vanjaar aangemeld. Dit beteken die soldate het...