Tag: Saoedi

Home Saoedi
Saoedi is bekommerd oor eskalering van konflik
Post

Saoedi is bekommerd oor eskalering van konflik

Saoedi is bekommerd oor eskalering van konflik Saoedi-Arabië se minister van buitelandse sake sê die koninkryk is baie bekommerd dat spanning in die Rooisee te midde van aanvalle deur Jemen se Houthi’s en Amerikaanse aanvalle op Houthi-teikens buite beheer kan raak en die konflik in die streek kan eskaleer. Prins Faisal bin Farhan sê dit...

Post

Davos: Saoedi vra wapenstilstand in Gaza

Saoedi-Arabië het tydens die Wêreld Ekonomiese Forum in Davos, Switserland, sy oproep vir ‘n onmiddellike wapenstilstand in Gaza herhaal, sowel as ‘n einde aan die toenemende onbestendigheid in die Rooi See. Saoedi-Arabië se buitelandse sake-minister, Prins Faisal bin Farhan bin Abdullah, het tydens ‘n sitting oor die beveiliging van ‘n onsekere wêreld gesê die onmiddellike...

Gaza: Saoedi gryp al meer in, ook in Jemen
Post

Gaza: Saoedi gryp al meer in, ook in Jemen

Gaza: Saoedi gryp al meer in, ook in Jemen Saoedi-Arabië het Amerika gevra om selfbeheersing te toon in sy reaksie op aanvalle deur Jemen se Houthi’s teen skepe in die Rooi See, sê twee bronne wat vertroud is met Saoedi-denke, terwyl Riyadh poog om die uitkring van die Hamas-Israel oorlog te beperk. Die Houthi’s wat...

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings – Kosmos 94.1
Post

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings – Kosmos 94.1

Saoedi, Rusland behou olie-besnoeiings Top-olie-uitvoerders Saoedi-Arabië en Rusland het bevestig hulle sal voortgaan met produksie besnoeiings tot die einde van die jaar. Saoedi-Arabië het bevestig dat hy sal voortgaan met sy bykomende verlaging van 1 miljoen vate per dag wat ‘n produksie van ongeveer 9 miljoen vate daagliks vir Desember aandui, terwyl Moskou ook aangekondig...

Kenner sê oor Saoedi se belangstelling in Nam-minerale
Post

Kenner sê oor Saoedi se belangstelling in Nam-minerale

Kenner sê oor Saoedi se belangstelling in Nam-minerale ’n Staatsondersteunde Saoedi-onderneming kyk na die aankoop van belange in mynboubates ter waarde van 15 miljard Amerikaanse in Namibië, en ook ander Afrikalande soos die Demokratiese Republiek van die Kongo en Guinee. Die ontwikkeling sal Amerikaanse maatskappye die reg gee om van die produksie te koop. Dit...

Liverpool verwerp Saoedi se reuse-aanbod vir Salah – Kosmos 94.1
Post

Liverpool verwerp Saoedi se reuse-aanbod vir Salah – Kosmos 94.1

Liverpool verwerp Saoedi se reuse-aanbod vir Salah Liverpool het ‘n aanbod van 3,5 miljard Namibiese dollar van die Saoedi-Arabiese Pro-liga-span, Al-Ittihad, vir die voorspeler Mohamed Salah verwerp. Liverpool se bestuurder, Jürgen Klopp, het benadruk die 31-jarige Egiptenaar is nie te koop nie en is ten volle verbind tot Anfield. Salah het hom in 2017 by...

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1
Post

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis – Kosmos 94.1

Groot verligting met Saoedi se opheffing van verbod op SA-vleis Die Suid-Afrikaanse landboudepartement het die Saoedi-Arabiese regering se opheffing van ‘n verbod op die invoer van vleis uit Suid-Afrika verwelkom. Dié land se voedsel-en-dwelmowerheid het gister gesê hy sal die verbod ophef wat in 2002 teen die invoer van vleis- en rooivleis-produkte ingestel is. Saoedi-Arabië...