Tag: SaoediArabië

Home SaoediArabië
Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië
Post

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië

Verstappen wen Grand Prix in Saoedi-Arabië Motorsport: Max Verstappen het die Grand Prix in Saoedi-Arabië gewen, met Sergio Perez tweede om Red Bull se perfekte begin van die seisoen voor te sit. Charles Leclerc se Ferrari was derde, met die Britse tiener, Oliver Bearman in ‘n merkwaardige sewende plek in sy debuut vir Ferrari, as...

SA, Saoedi-Arabië wil handel bevorder
Post

SA, Saoedi-Arabië wil handel bevorder

SA, Saoedi-Arabië wil handel bevorder Die Suid-Afrikaans-Saoedi-Arabiese Sakeraad is daartoe verbind om handel te bevorder om die ekonomieë van albei lande uit te bou. Suid-Afrika se uitvoere na die land het verlede jaar tot 7,3 miljard Suid-Afrikaanse rand gestyg van 6,6 miljard rand in 2022, terwyl invoere uit Saoedi-Arabië gedaal het tot 54,6 miljard rand...

Saoedi-Arabië kry dalk eerste drankwinkel in 72 jaar
Post

Saoedi-Arabië kry dalk eerste drankwinkel in 72 jaar

Saoedi-Arabië kry dalk eerste drankwinkel in 72 jaar Saoedi-Arabië beplan om ʼn winkel in Riyadh te open wat drank aan ʼn uitverkose groep nie-Moslem buitelanders sal verkoop. Dit sal die eerste winkel van dié aard wees in 72 jaar. Die kliënte sal beperk word tot diplomatieke personeel wat reeds vir jare alkohol invoer in verseëlde...

Saoedi-Arabië oorweeg aanbod van China vir bou van kernkragsentrale – Kosmos 94.1
Post

Saoedi-Arabië oorweeg aanbod van China vir bou van kernkragsentrale – Kosmos 94.1

Saoedi-Arabië oorweeg aanbod van China vir bou van kernkragsentrale Saoedi-Arabië oorweeg ‘n aanbod van die Chinese Nasionale Kernkorporasie om ‘n kernkragsentrale in die land te bou. Die aanleg sal naby die grens met Katar en die Verenigde Arabiese Emirate geleë wees. Saoedi-Arabië beoog om ‘n binnelandse kernenergiebedryf te ontwikkel om minder afhanklik te wees van...

DA bekommerd oor toelating van Iran, Saoedi-Arabië tot Brics – Kosmos 94.1
Post

DA bekommerd oor toelating van Iran, Saoedi-Arabië tot Brics – Kosmos 94.1

DA bekommerd oor toelating van Iran, Saoedi-Arabië tot Brics Die DA sê hy is besorg oor Iran en Saoedi-Arabië se toelating tot Brics. Die Brics-lande – Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika – het Argentinië, Egipte, Ethiopië, Iran, Saoedi-Arabië en die Verenigde Arabiese Emirate genooi om in Januarie volgende jaar volwaardige lede van die blok...