Tag: SAOG

Home SAOG
SAOG vergader weer oor cholera
Post

SAOG vergader weer oor cholera

SAOG vergader weer oor cholera Die Raad van Ministers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap het in Lilongwe, Malawi, vergader om aandag te skenk aan die dringende behoefte aan maatreëls om cholera-uitbrekings in lidlande te voorkom en te beheer. Die uitvoerende sekretaris van die SAOG, Elias Magosi, sê die besprekings het die noodsaaklikheid van ‘n omvattende reaksie...

Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG
Post

Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG

Zim-verkiesing was erg onreëlmatig – SAOG Zimbabwe se verkiesing het skreiende onreëlmatighede gehad, volgens die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se verslag, ’n maand en ’n half ná die verkiesing. Die SAOG se verkiesingswaarnemingsending se bevindings het ‘n herrie in die regering in Harare veroorsaak, en hy beskuldig Zambië daarvan dat hy ‘n agenda vir regimeverandering koester. Voor...

SAOG vergader oor openbare rekeninge in eThekwini
Post

SAOG vergader oor openbare rekeninge in eThekwini

SAOG vergader oor openbare rekeninge in eThekwini Die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se Openbare Rekeninge-komitees van Parlemente hou die week sy 15de jaarlikse konferensie in eThekwini, KwaZulu-Natal. Die voorsitter van die komitees, Warren Mwambazi, sê individuele openbare rekeninge-komitees hou toesig oor die finansiële bestuur en aanspreeklikheid in regerings van die SAOG-ledestate. Hy sê die konferensie is uniek...

Samewerking tussen teenkorrupsie-instellings in SAOG bewerkstellig
Post

Samewerking tussen teenkorrupsie-instellings in SAOG bewerkstellig

Samewerking tussen teenkorrupsie-instellings in SAOG bewerkstellig Teen-korrupsieliggame van Namibië, Suid-Afrika, Botswana, Eswatini en Lesotho het kragte saamgesnoer deur die ondertekening van ‘n memorandum van verstandhouding. Die memorandum is gemik op pogings om hulle samewerkingsmaatreëls teen korrupsie te verskerp. Dit fasiliteer ook die uitruiling van beste-praktyk, probleemoplossing en ‘n eenvorming benadering in die stryd teen korrupsie....

SAOG se sentrale banke moet nou saamwerk op beleid – Kosmos 94.1
Post

SAOG se sentrale banke moet nou saamwerk op beleid – Kosmos 94.1

SAOG se sentrale banke moet nou saamwerk op beleid Die goewerneurs van verskeie sentrale banke in die streek vergader vandag op Swakopmund. Die SAOG-komitee van Goewerneurs van Sentrale Banke is gestig om samewerking te bewerkstellig. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die hooftoespraak gelewer en sê noue samewerking tussen sentrale banke in die SAOG-streek is belangrik....

Zanu-PF veroordeel verkiesingswaarnemers van SAOG – Kosmos 94.1
Post

Zanu-PF veroordeel verkiesingswaarnemers van SAOG – Kosmos 94.1

Zanu-PF veroordeel verkiesingswaarnemers van SAOG Die regerende party in Zimbabwe, Zanu-PF, het die hoof van die Suider Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap se verkiesingswaarnemers, Nevers Mumba, veroordeel nadat hy die geloofwaardigheid van die land se verkiesing bevraagteken het. Die SAOG-sending het Vrydag ‘n striemende verslag uitgereik oor dié week se verkiesing in die buurland. Mumba sê die Zimbabwiese...

Vrede bevorder in SAOG onder Geingob-voorsitterskap – Kosmos 94.1
Post

Vrede bevorder in SAOG onder Geingob-voorsitterskap – Kosmos 94.1

Vrede bevorder in SAOG onder Geingob-voorsitterskap Namibiese President Hage Geingob woon tans as voorsitter van die SAOG-orgaan oor politiek, verdediging en veiligheid-samewerking, die 43ste Gewone SAOG-beraad van staatshoofde in die Angolese hoofstad Luanda by. Geingob sal sy voorsitterskap van die orgaan-troika aan die inkomende voorsitter, President Hakainde Hichilema van Zambië oorhandig. Die perssekretaris en woordvoerder...

SAOG justisieministers vergader in DRK oor verskeie aspekte – Kosmos 94.1
Post

SAOG justisieministers vergader in DRK oor verskeie aspekte – Kosmos 94.1

SAOG justisieministers vergader in DRK oor verskeie aspekte Ministers van justisie en prokureurs-generaal van die SAOG-streek sal die week Donderdag in Kinshasa in die DRK vergader om verskeie konsepverklarings en die optrek van wetgewing te evalueer. Dit sluit in die pogings om MIV/vigs as openbare gesondheidskrisis te beëindig sowel as die hoeveelheid mense in die...

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie – Kosmos 94.1
Post

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie – Kosmos 94.1

SAOG se parlementêre forum kyk na landbou, voedselproduksie Die SAOG parlementêre forum is in Tanzanië aan die gang. Landbou en voedselsekerheid is onder die loep en lidland word aangemoedig om plaaslik, deur middel op tersiêre instansies, kapasiteit te bou. Phillipus Katamelo, lei die Namibiese afvaardiging namens die speaker van die Nasionale Vergadering. Post navigation Source...