Tag: SAonderwys

Home SAonderwys
Kommunistiese jeug bekommerd oor gehalte van SA-onderwys
Post

Kommunistiese jeug bekommerd oor gehalte van SA-onderwys

Kommunistiese jeug bekommerd oor gehalte van SA-onderwys Die Jong Kommuniste-liga van Suid-Afrika is steeds diep bekommerd oor die stelseluitdagings wat die gehalte van onderwys in Suid-Afrika en die algehele welstand van leerders raak. Die ontoereikendheid van infrastruktuur wat tot oorvol klasse lei, die digitale gaping en die tekort aan gekwalifiseerde onderwysers is sommige van die...

Vakante poste in SA-onderwys moet gevul word
Post

Vakante poste in SA-onderwys moet gevul word

Vakante poste in SA-onderwys moet gevul word Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê die regering moet ʼn manier vind om alle vakante onderwysposte in Suid-Afrika te vul wat deur afgetrede onderwysers gelaat word. Dit geld veral vir vlak een-onderwysposte. Daar is tans meer onderwysers in die land as wat die onderwysstelsel kan hanteer. Makaneta sê dis...