Tag: SARB

Home SARB
SARB: Geen verligting vir huishoudings nie
Post

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie

SARB: Geen verligting vir huishoudings nie BetterBond sê huiseienaars sal nog ‘n bietjie langer moet uithou vir effense finansiële verligting. Die Suid-Afrikaanse Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee het eenparig besluit om die terugkoopkoers op 8,25-persent te handhaaf, terwyl die prima uitleenkoers op 11,75-persent sal bly. BetterBond se waarnemende bestuurshoof, Bradd Bendall, hulle het gehoop die daling...

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word
Post

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word

SARB se Monetêre Beleidskomitee moet hervorm word Daar is toenemende oproepe vir die hervorming van die Reserwebank se Monetêre Beleidskomitee om dit ‘n beter weerspieëling van die Suid-Afrikaanse bevolking te maak. Die ekonomiese raadgewer Roelof Botha meen die land se ekonomie en huishoudings word verder benadeel deur die aggressiewe houding oor rentekoerse. Hy vra vir...

SARB moet rentekoerse verlaag – Kosmos 94.1
Post

SARB moet rentekoerse verlaag – Kosmos 94.1

SARB moet rentekoerse verlaag Die Vereniging van Staatsamptenare waarsku teen ʼn verhoging van die rentekoers met die Beleidskomitee van die Suid-Afrikaanse Reserwebank wat vandag vergader. Baie sukkel nog met die nagevolge van die Covid-19-pandemie en die VSA benadruk die moontlike negatiewe uitwerking op werkers in die Staatsdiens en die ekonomie. ʼn Woordvoerder van die vereniging,...

Saftu sê SARB se beleid is beperkend
Post

Saftu sê SARB se beleid is beperkend

Saftu sê SARB se beleid is beperkend Die Suid-Afrikaanse federasie van vakbonde, Saftu, sê hy is teleurgesteld dat die Suid-Afrikaanse Reserwebank voortgaan met ʼn beperkende monetêre beleid. Die bank se monetêre beleidskomitee het die terugkoopkoers onveranderd op 8,25 persent gehou wat die prima uitleenkoers op 11,75 persent laat. Saftu se nasionale woordvoerder, Trevor Shaku, sê...

SARB hou vas, wat maak BoN?
Post

SARB hou vas, wat maak BoN?

SARB hou vas, wat maak BoN? Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het die repokoers vir ‘n derde agtereenvolgende keer onveranderd gehou op 8,25 persent. Die Bank van Namibië se monetêre beleidskomitee sal hul besluit oor rentekoerse op die 6de Desember bekend maak. Die huidige repokoers van 7,75 persent is die hoogste in die afgelope 14 jaar. Kosmos...

SARB se Kganyago bespreek inflasie in buurland
Post

SARB se Kganyago bespreek inflasie in buurland

SARB se Kganyago bespreek inflasie in buurland Suid-Afrika se oorkoepelende inflasiekoers toon ‘n meer geleidelike toename in vergelyking met baie ander ontluikende en gevorderde ekonomieë. Die president van die Reserwebank, Lesetja Kganyago, het die rentekoers bespreek en beklemtoon hoe sensitief die land se inflasiekoers vir skokke is. Hy sê die behoefte aan eksterne finansiering gaan...

SARB se mandaat bly onveranderd
Post

SARB se mandaat bly onveranderd

SARB se mandaat bly onveranderd President Cyril Ramaphosa het bevestig daar is geen planne om die Suid-Afrikaanse Reserwebank se mandaat te hersien nie. Hy het tydens sy toespraak in die Nasionale Vergadering gesê die sentrale bank se benadering bedien die land goed, en daar is geen voorneme om van sy huidige koers af te wyk...

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing
Post

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing Die president van die Reserwebank in die buurland, Lesetja Kganyago glo reserwebanke het ‘n kritieke rol om te speel in die beperking van en aanpassing by klimaatsverandering. Kganyago het ‘n lesing gelewer by die Nelson Mandela-universiteit in Gqeberha en gesê die regering se monetêre beleidsoptrede is ‘n sleutelinstrument in die land se groen oorgang. Hy beklemtoon die belangrikheid...

ANC moet SARB se brandstofprys oorsig in ag neem – AA – Kosmos 94.1
Post

ANC moet SARB se brandstofprys oorsig in ag neem – AA – Kosmos 94.1

ANC moet SARB se brandstofprys oorsig in ag neem – AA Die Outomobiel Assosiasie verwelkom die publikasie van ‘n oorsig deur twee senior ekonome van die Suid-Afrikaanse Reserwebank oor die brandstof-prysstruktuur in die buurland. Volgens hul data het sleutelbestanddele van die brandstofprys die afgelope jare inflasiekoerse ervaar wat die nasionale gemiddeld oorskry het. Layton Beard...