EFF sê SARB se Phala Phala-verslag is toesmeerdery Die EFF-parlementslid Mzwanele Manyi sê hy is teleurgesteld oor die manier waarop die Suid-Afrikaanse Reserwebank die Phala Phala-ondersoek hanteer het. Die Reserwebank se president, Lesetja Kganyago, het voor die Parlement se staande komitee oor finansies verskyn om die bank se verslag oor beweerde valutabeheer-oortredings in die Phala...
Tag: SARB
SARB het kommer oor stygende brandstofpryse – Kosmos 94.1
SARB het kommer oor stygende brandstofpryse Die Suid-Afrikaanse Reserwebank maan die regering om aandag te gee aan die stygende brandstofpryse, en stel voor dat kleinhandelmarges, vervoerkoste, basiese brandstof en die Padongelukkefondsheffing hersien word. Die bank stel ook meer gereelde brandstofprys-aanpassings voor wat beter met markskommelings tredhou. Dié waarskuwing kom te midde van verwagtings van ‘n...
SARB leaves opposition with more questions than answers about Phala Phala dollars
The SA Reserve Bank can expect a tough meeting on 30 August in Parliament after effectively clearing President Cyril Ramaphosa on Phala Phala, as opposition parties are left with more questions than answers. News24 reports that with a somewhat vague statement released on Monday morning, the SARB announced Ramaphosa’s Ntaba Nyoni Estate, which owns the...