Posbank sê alle SASSA-betalings is voltooi Die Suid-Afrikaanse Posbank het bevestig al die uitstaande toelaebetalings van die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is suksesvol verwerk en in begunstigdes se rekenings deponeer. Dit volg nadat ‘n stelselkwessie vroeër hierdie maand probleme geskep het. Die Posbank se woordvoerder, Bongani Diako, waarsku teen pogings om die stelsel te...
November 17, 2024