1,4 miljoen SA-studente soek befondsing Die Nasionale Finansiële Hulpskema vir Studente het 1,4 miljoen aansoeke vir hierdie akademiese jaar ontvang. Die skema verwag nog sowat ʼn miljoen aansoeke voor die aansoek-siklus op die 31ste van die maand sluit. Die skema se woordvoerder, Ishmael Mnisi, sê alle aansoekers moet ‘n toestemmingsvorm invul om toepaslike inligting van...
November 7, 2024