Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag Swapo se sentrale komitee vergader Saterdagoggend om nege-uur by die parlementsgebou in die hoofstad. Na Swapo se politburo Netumbo Nandi-Ndaitwah se kandidaatskap vir president onderskryf het, het die herrie losgebars in die party. Talle veterane, wat Helmut Angula en Nahas Angula insluit, sê die sentrale komitee moet vergader en...
Tag: Saterdag
Die Bulle wil Saterdag die bordjies verhang
Die Bulle wil Saterdag die bordjies verhang Die twee voorste Suid-Afrikaanse spanne in die Verenigde Rugbykampioenskap pak mekaar Saterdag op Loftus Versfeld. Die Bulle, tans derde, wil graag die bordjies verhang nadat die Stormers, wat sesde is en hulle vorige vyf kragmetings teen die Pretorianers gewen het. Die Bulle se hulpafrigter, Andries Bekker, sê hulle...
Sesnasies: Smith is Saterdag op die bank
Sesnasies: Smith is Saterdag op die bank Losskakel Marcus Smith het ʼn kuitbesering en is nie Saterdag beskikbaar vir Engeland se eerste Sesnasies-wedstryd teen Italië in Rome nie. Hy het die besering Maandag tydens ʼn oefensessie opgedoen. Dit beteken George Ford en nuweling Fin Smith is afrigter Steve Borthwick se enigste losskakel-opsies. Engeland moet reeds...
Gewilde Epukiro-toernooi skop Saterdag af
Gewilde Epukiro-toernooi skop Saterdag af Die jaarlikse Epukiro-sokker- en netbaltoernooi, wat vanweë sy gewildheid ‘die moeder van alle feestelike toernooie’ in landelike Otjozondjupa en Omaheke gedoop is, skop Saterdag by die Okovimburu-sportvelde af. Dit eindig op 17 Desember. Vanjaar se kompetisie het 35 netbal- en 55 sokkerspanne gelok. Die toernooi se bemarkingsbestuurder, Ngatuuane Hange, sê...
Stormers moet Saterdag oorwinning aanteken
Stormers moet Saterdag oorwinning aanteken Die Stormers is desperaat op soek na ‘n oorwinning in die Verenigde Rugbykampioenskap na ‘n segelose toer in Europa. Die Kaapse span is tans 12de op die punteleer en slegs die voorste agt kwalifiseer vir die Kampioenebeker. Die Stormers speel Saterdag in Stellenbosch gasheer vir Zebre, en het verskeie Springbokke...
Fases vier en ses tot Saterdag, daar’s weer tekorte
Fases vier en ses tot Saterdag, daar’s weer tekorte Eskom het aangekondig fases vier- en ses-beurtkrag sal tot Saterdag voortduur. Fase vier het vanoggend vyf-uur in werking getree en sal tot vanaand agt-uur voortduur, waarna fase ses sal volg. Eskom sê fase ses is nodig om noodreserwes aan te vul. Woordvoerder Daphne Mokwena het bevestig...
Beurtkrag bly op fase 4 tot Saterdag
Beurtkrag bly op fase 4 tot Saterdag Eskom het aangekondig fase 4-beurtkrag sal deur die week tot Saterdag voortduur. Eskom se woordvoerder, Daphne Mokoena, sê dit is weens ‘n groter vraag as verwag en noodreserwes wat onder druk verkeer. Mokoena sê 22 244 megawatt se opwekkingsvermoë is nie beskikbaar nie en ‘n spitsaanvraag word verwag...
Kant moet jy kies op Saterdag!
Kant moet jy kies op Saterdag! Rugby: ‘n Geskiedkundige naweek lê voor vir rugby-aanhangers waar rekords gebreek gaan word, maak nie saak watter kant wen nie. Die Webb Ellis beker vir 2023 is op die spel en dis moeilik om kant te kies tussen die wêreld se twee voorste spanne. Aanhangers kan gereed maak vir...
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit
Eindstryd: Mees ervare Bokspan draf Saterdag uit Die mees ervare Springbok-span ooit speel Saterdag in die Wêreldbeker-eindstryd teen die All Blacks in Parys. Die Bok-afrigter Jacques Nienaber het twee veranderinge aangebring aan sy begin-15 met Faf de Klerk en Handré Pollard wat in die plek van Cobus Reinach en Manie Libbok uitdraf. Nienaber het ook...
Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak
Geskiedenis word Saterdag in Frankryk gemaak Die wenner van Saterdag se Wêreldbeker-eindstryd tussen Suid-Afrika en Nieu-Seeland sal die geskiedenisboeke herskryf deur die eerste land te word om ‘n vierde titel te verower. Die Springbokke het die Webb Ellis-trofee in 1995, 2007 en 2019 gewen, terwyl die All Blacks die wenners was in 1987, 2011 en...