Tag: Savanna

Home Savanna
Jongste oor Savanna se abattoir
Post

Jongste oor Savanna se abattoir

Jongste oor Savanna se abattoir Savanna Beef Processors het verlede jaar eenparige goedkeuring van sy aandeelhouers ontvang om die konstruksiefase van ‘n voorgestelde abattoir en verwerkingsfasiliteit te begin. Die voorkeurtender is deur die Nexus Group en Emcom Consulting Engineers ingedien. Kosmos 94.1 Nuus het die jongste by die voorsitter van die Beesvleis Waardekettingsforum, Mecki Schneider...

Siviele werk vorder by Savanna Beef se nuwe abbatoir-perseel
Post

Siviele werk vorder by Savanna Beef se nuwe abbatoir-perseel

Siviele werk vorder by Savanna Beef se nuwe abbatoir-perseel Savanna Beef Processors het verlede jaar eenparige goedkeuring van sy aandeelhouers ontvang om die konstruksiefase van ‘n voorgestelde abattoir en verwerkingsfasiliteit te begin. Die voorkeurtender is deur die Nexus Group en Emcom Consulting Engineers ingedien. Savanna Beef is gevorm na aanleiding van samesprekings van die Beef...

Savanna Beef facility moves towards reality
Post

Savanna Beef facility moves towards reality

The initial planning phase of the N$300 million independent producer-initiated beef-processing company Savanna Beef Processors Ltd has now come to an end, and the second phase of designing the details has started. According to a statement from issued by Seigfried Mecki Schneifer, the chairperson of Savanna Beef Processors Ltd on progress made since the annual...

Savanna se sukses dui uitdagings in landbousektor aan
Post

Savanna se sukses dui uitdagings in landbousektor aan

Savanna se sukses dui uitdagings in landbousektor aan In ‘n merkwaardige demonstrasie van gemeenskapsondersteuning en landbousukses, het Savanna Beef Processors die tweede plek in die kategorie “Biggest Deal Capital Raising” behaal tydens die gesogte Top Namibian Company Awards 2023-geleentheid wat deur The Brief gereël word. Die toekenning onderstreep die beduidende bydrae van meer as 700...

Net twee dae van beleggingsgeleentheid vir Savanna oor – Kosmos 94.1
Post

Net twee dae van beleggingsgeleentheid vir Savanna oor – Kosmos 94.1

Net twee dae van beleggingsgeleentheid vir Savanna oor Savanna Beef Processors se laaste en derde venster vir beleggings sluit die week Donderdag. Cirrus in die hoofstad hanteer die beleggings namens die Beesvleis Waardeketting-forum, en tot dusver is net minder as 189 miljoen Namibiese dollar van die teiken van 200 miljoen dollar, ingesamel. Produsente het dus...

Savanna wil 50 000 speenkalwers plaaslik verwerk – Kosmos 94.1
Post

Savanna wil 50 000 speenkalwers plaaslik verwerk – Kosmos 94.1

Savanna wil 50 000 speenkalwers plaaslik verwerk Ekonome en landbou-kenners kritiseer gereeld die praktyk van Namibiese produsente om speenkalwers op die hoef uit te voer na voerkrale in die buurland. In ‘n onlangse ontleding deur High Economic Intelligence, is daar gesê dat 2,7 miljoen bees op die hoef uitgevoer na Suid-Afrika tussen 2010 en 2022. Nou kom die...

Savanna Beef to commence abattoir construction
Post

Savanna Beef to commence abattoir construction

Savanna Beef Processors Limited (SBPL) received unanimous approval from its shareholders to initiate the construction phase of a proposed abattoir and processing facility during their annual meeting on 23 August. While there are still available shares worth N$19 million for cattle farmers in SBPL, shareholders have collectively endorsed the commencement of the facility’s construction. “This...

Beleggings stroom in vir Savanna Beef – Kosmos 94.1
Post

Beleggings stroom in vir Savanna Beef – Kosmos 94.1

Beleggings stroom in vir Savanna Beef Uitstekende vordering is gemaak met Savanna Beef Processors se beleggings, sowel as die beplande konstruksie van die abattoir. Dit is op die maatskappy se jaarvergadering Woensdag in die hoofstad aangekondig. Cirrus Capital in Windhoek hanteer ook die derde ronde van beleggings van beesprodusente wat op 7 September sluit. Romé...

Savanna Beef se jaarvergadering ‘n reuse-sukses – Kosmos 94.1
Post

Savanna Beef se jaarvergadering ‘n reuse-sukses – Kosmos 94.1

Savanna Beef se jaarvergadering ‘n reuse-sukses Savanna Beef Processors se jaarvergadering Woensdag word beskryf as ‘n reuse-sukses. Terugvoering is gegee oor die vordering wat tot dusver gemaak is met beleggings, sowel as die beplande konstruksie van die abattoir. Cirrus Capital hanteer ook die derde ronde van beleggings van beesprodusente wat op 7 September sluit. Kosmos...

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna – Kosmos 94.1
Post

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna – Kosmos 94.1

Produsente belê N$6m tot dusver, in Savanna Veeprodusente se aandele in Savanna Beef Processors het vandeesweek die 90 persent-kerf verbygesteek, met beleggingsaansoeke van boere van amper 6,5 miljoen Namibiese dollar tydens die derde beleggingsronde. Dit beteken boere se totale aandele in die abattoir beloop meer as 180 miljoen dollar. Die derde beleggingsronde is op 14...