Onpartydige samewerking bring resultate – Seibeb Die Swapo regering vat op die oomblik die krediet vir die beslissing dat geen onverwerkte kritieke minerale, soos litium, die land meer sal verlaat nie. Daar is op die oomblik vrag wat by Namport wag om China toe uitgevoer te word wat deur die polisiehoof luitenant-generaal Joseph Shikongo gestop is. Maar, daar word...
Tag: Seibeb
Seibeb to Question Recruitment of Civil Servants into Swapo Structures – Windhoek Observer
Stefanus Nashama Henny Seibeb, Chief Whip of the Landless People’s Movement in the National Assembly, has announced his intention to raise questions with Prime Minister Saara Kuugengelwa-Amadhila next week regarding the recruitment and active involvement of senior civil servants in Swapo Party structures and the Think Tank. Seibeb expresses concern that the participation of senior...
Are you willing to serve – Seibeb to Tjongarero
Landless People’s Movement (LPM) chief whip Henny Seibeb has questioned youth, sport and national service minister Agnes Tjongarero over her willingness to serve in her portfolio. Seibeb, while enquiring about the progress of renovation of the Independence Stadium, asked why Tjongarero has not been attending events. The LPM leader, who was speaking in the National...
Seibeb wants census workers protected
Landless People’s Movement (LPM) deputy leader Henny Seibeb has called for the protection of census enumerators, saying they are being harassed by people for simply doing their job. He said this in parliament on Tuesday while posing questions to the minister in the office of the Presidency on steps to be taken to protect census...
Seibeb sê NDF moet sensus-personeel bystaan
Seibeb sê NDF moet sensus-personeel bystaan Data-versamelaars vir die bevolking- en behuisingsensus word na bewering slagoffers van fisieke aanvalle en teistering terwyl hulle hul pligte probeer nakom. Dit ondermyn die integriteit van die sensus en belemmer die insameling van akkurate data, wat noodsaaklik is vir ingeligte besluitneming en billike hulpbronverspreiding. LPM parlementslid Henny Seibeb het in die Nasionale Vergadering ‘n beroep...
Kleinskaalse myners moet beskerm word – Seibeb
Kleinskaalse myners moet beskerm word – Seibeb Die LPM se onderleier Henny Seibeb vra vir die hersiening van die Namibiese Mynbouwet, en sê dit het tans nie ‘n toepaslike definisie nie en laat eienaars van eksklusiewe prospekteerlisensies toe om eksklusiwiteit te eis. Hy het sy kommer uitgespreek oor die lot van sommige kleinskaalse myners in...
MP Henny Seibeb draws attention to small-scale miners – nbc
Source link
MP Henny Seibeb draws attention to small-scale miners
Landless People’s Movement (LPM) MP Henny Seibeb presented a motion to look into the difficulties encountered by small-scale miners in the Erongo Region. The motion calls for increased recognition and support of the small miners. Seibeb’s motion provides a comprehensive account of the challenges confronting small-scale miners, whose operations play a crucial role in the...
Seibeb sê drakoniese reëls in NV moet skoert – Kosmos 94.1
Seibeb sê drakoniese reëls in NV moet skoert Landless People’s Movement se hoofsweep, Henny Seibeb, het parlementslede gewaarsku om nie reëls op te stel wat uitgesproke LP’s kriminaliseer nie. Seibeb het sy eweknieë by ‘n vergadering in Swakopmund aangemoedig om met reëls vorendag te kom wat sal help om die funksies van die parlement te...
Seibeb was right – Confidente
It’s irresponsible to rush 11 bills in a week By Erasmus Shalihaxwe LPM deputy leader, Henny Seibeb’s words that the National Assembly will have the daunting task of passing 11 bills to avoid greylisting have come to pass. The National Assembly shocked the nation week when they frantically pushed through the 11 bills, causing concern...