Namibiese droë seisoen gaan byt Veldtoestande lyk desperaat, ten spyte van die onlangse verspreide reën in sommige dele van die land, Die inligting is deur die Rangeland waarskuwings-sisteem verskaf. Boere regoor die land moet binnekort stappe doen om vee en wild-getalle tverminder, aangesien die komende droë seisoen hard gaan byt. Diegene wat staatmaak op reëngevoede...
Tag: seisoen
Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af
Vier-by-vier Vasbyt seisoen skop af Die eerste been van die 4×4 Vasbyt-seisoen het die afgelope naweek in ‘n snikhete Omaruru plassgevind. Agtien spanne het in twee klasse kragte gemeet, naamlik die C-klas en die D-klas. Morne Oosthuizen en Richard Owen het die C-klas gewen. Francois Lottering van Kosmos 94.1 Sportnuus het meer besonderhede. In die...
Graeme Smith verwag ‘n nog beter tweede seisoen vir die SA20
Graeme Smith verwag ‘n nog beter tweede seisoen vir die SA20 Krieket: Die tweede seisoen van die SA20 begin môre op St Georgepark in Gqeberha, met die verdedigende kampioen, Sunrisers Eastern Cape, wat gashere is vir die Joburg Super Kings. Al die Protea-sterre is beskikbaar vir die toernooi wat ten einde loop met die eindwedstryd...
Verstappen vat hom weer, sê seisoen was spesiaal
Verstappen vat hom weer, sê seisoen was spesiaal Max Verstappen van Red Bull het die seisoen se laaste Grand Prix in Abu Dhabi gebuit en spog vanjaar met ʼn rekord 19 seges uit 22 wedrenne. Sy spanmaat Sergio Perez was tweede, maar is na die vierde plek afgeskuif weens ʼn boete van vyf sekondes nadat...
Nasionale Vuisballiga-toernooi eindig 2023 seisoen
Nasionale Vuisballiga-toernooi eindig 2023 seisoen Die Bank Windhoek Nasionale Vuisballiga-toernooi skop om half-nege by die Cohen-vuisbalklub in Windhoek af. Cohen-vuisbalklub 1 en 2, Sport Klub Windhoek 1 en 2 en Swakopmund Vuisbalklub 1 sal om spogregte in Kategorie A meeding. Benewens die gasheer, Cohen-vuisbalklub 3, het ses spanne van S-K-W in Kategorie B geregistreer, terwyl...
Verstappen vat Mexiko is 16de oorwinning van seisoen
Verstappen vat Mexiko is 16de oorwinning van seisoen Red Bull se Max Verstappen het die Mexico City Grand Prix gewen en sy 16de oorwinning van die seisoen behaal, en terselfdertyd die rekord verbeter vir die meeste oorwinnings binne ‘n enkele Formule Een-seisoen. Die Mercedes-jaer Lewis Hamilton het tweede geëindig voor Charles Leclerc van Ferrari, wat...
Vrystaatse boere kort hulp met brande, seisoen begin nou – Kosmos 94.1
Vrystaatse boere kort hulp met brande, seisoen begin nou Die DA in die Vrystaat sê boere en landelike gemeenskappe in die provinsie het meer hulp van plaaslike regerings nodig om die jaarlikse probleem van veldbrande te bestry. Roy Jankielsohn van die DA sê die nasionale regering moet sê watter dienste boere van plaaslike regerings ontvang...
Bokke speel laaste tuiswedstryd van seisoen vandag – Kosmos 94.1
Bokke speel laaste tuiswedstryd van seisoen vandag Die Springbokkaptein, Duane Vermeulen en die hulpafrigter, Mzwandile Stick, het benadruk hoe belangrik dit is om die laaste tuiswedstryd van hul 2023-seisoen op ‘n hoë noot af te sluit voordat die span met hul Rugby Wêreldbeker-opwarmingswedstryde begin. Hy sê ‘n oorwinning vanmiddag teen Argentinië se Pumas in Johannesburg...
Weerkenner sê oor El Nino die komende seisoen – Kosmos 94.1
Weerkenner sê oor El Nino die komende seisoen Alle voorspellings in verband met die sogenaamde Enso-weerpatroon toon dat ‘n dominante El Nino-patroon moontlik tot ten minste volgende jaar Maart kan duur. Die aanduidings is ook dat die grootste dele van Namibië bogemiddelde temperature sal ervaar wat die uitdagings sal vererger. Namibië kan nie ‘n droë...