Speaker moet sekretaris se 70% salarisverhoging verduidelik Die speaker van die Nasionale Vergadering in die buurland, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, moet teen volgende week inligting verskaf oor die Sekretaris van die Parlement se salaris. Dit volg ná berigte dat sy Xolile George se salaris eensydig met 70 persent verhoog het sonder om politieke partye in te lig....
November 20, 2024