Namibië moet ‘n plant-olie sektor skep Die Namibiese Akkerbouraad het ‘n verslag oor plantaardige olies vrygestel en aanbeveel dat boere in die sektor belê. Die land het tussen 2022 en 2023 meer as 800 miljoen Namibiese dollar bestee op die invoere. Sonneblom-olie is die belangrikste kookolie wat in Namibië verbruik word met die hoogste verbruik...
Tag: sektor
Informele sektor is nie monolities nie, eerder multi-dimensioneel – Kosmos 94.1
Informele sektor is nie monolities nie, eerder multi-dimensioneel Die informele sektor is vandag en môre onder die loep in die hoofstad. Die sektor se omvang is onbekende maar daar word beraam dat 56 persent van Namibiese werkers daarin betrokke is en dat dit teen 5 persent jaarliks groei omdat daar nie werksgeleenthede is nie. Die...
Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid – Kosmos 94.1
Omvang van informele sektor onder die loep by arbeid Die arbeidsministerie hou vandag en môre ‘n werkswinkel oor die omvang en diversiteit van die Namibiese informele sektor. Die sektor is baie groot met die Internasionale Arbeidsorganisasie wat sê dat dit 56 persent van Namibië se werksmag in diens het, terwyl die Dynamic Informal Traders’ Association...
Informele sektor moet ontwikkel word – Kosmos 94.1
Dr. Steytler: Informele sektor moet ontwikkel word Die bekende Namibiese ekonoom, dr. John Steytler, sê geld is nooit ‘n towerstaf nie. Met die ontleding van die Namibiese BBP, word waargeneem dat ongeveer ‘n kwart, of 24,7 persent van die ekonomie, informeel is. Hy sê Namibië moet realisties wees en verstaan dat die mense wat in...
Gesondheidsversekering-planne sal emigrasie in die sektor aandryf – Kosmos 94.1
Gesondheidsversekering-planne sal emigrasie in die sektor aandryf Die DA waarsku die Wetsontwerp op Nasionale Gesondheidsversekering, wat nog in die parlementêre proses is, het reeds aanleiding gegee tot sowat 17 000 navrae deur gesondheidswerkers oor emigrasie. Verslae dui daarop dat dokters en verpleegkundiges geleenthede in die buiteland soek, met Kanada se Snel-toelatingstelsel ‘n gewilde keuse vir gesondheidsorgwerkers. Die...
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor – Kosmos 94.1
Uitbreiding van staatsambulans-vloot verwelkom deur privaat sektor ‘n Privaat ambulansmaatskappy is verheug dat die gesondheidsministerie beplan om sy benarde ambulans-vloot te vervang en aan te vul, veral in landelike gebiede waar ‘n groot tekort is. Ben Nangombe, die uitvoerende direkteur in die ministerie sê die begroting vir ambulans-aankope vir die huidige boekjaar is 24 miljoen...
Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte – Kosmos 94.1
PDM: Privaat sektor steun hoofsaaklik behuisingsprojekte Die amptelike opposisieparty sê die regering moenie Namibiërs probeer mislei met die verskaffing van behuising aan lae-inkomste verdieners nie. Die ministerie van stedelike en landelike ontwikkeling sê dit het 33 huise aan die Shack Dwellers Federation in Windhoek se informele nedersetting Okahandja Park oorhandig. Van die 33 huise is...