Selfmoorde duur voort, veral aan die kus Die Namibiese plaag van hoë selfmoordsyfers het weer gemanifesteer met twee gevalle wat aan die kus by die polisie aangemeld is. In die Swakopmund Stoor-fasiliteit in die nuwe industriële gebied is die ontbinde liggaam van die 58-jarige Eben Dreyer in ‘n self-stoor motorhuis gevind nadat ‘n werker ‘n...
Tag: selfmoorde
Ses selfmoorde aangemeld – Nampol
Ses selfmoorde aangemeld – Nampol Die probleem van selfmoorde in Namibië, wat op ‘n besonder hoë koers is in vergelyking met die klein bevolking, het duidelik in die kollig gekom nadat nie minder as ses gevalle in die afgelope week aangeteken is. Volgens die polisie se misdaadverslag is daar ook een poging tot selfmoord aangemeld....
Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan – Kosmos 94.1
Gauteng-skole teken sedert Januarie 40 selfmoorde aan Gauteng se Departement van Onderwys is in gesprek met die provinsiale Departement van Gesondheid vir ‘n ontleding van selfdoodgevalle, om die oorsake en redes vir hierdie voorvalle te bepaal en te verstaan. Daar was sedert die begin van die jaar 40 vermeende selfdoodvoorvalle in skole in die provinsie....
Meer as 2 selfmoorde per dag in Namibië – Kosmos 94.1
Meer as 2 selfmoorde per dag in Namibië Selfmoord is reeds ‘n geruime tyd ‘n reuse-uitdaging in Namibië en die gesondheidsministerie se direktoraat van ontwikkelende maatskaplike welsyn-dienste herdenk Maandag die Internasionale Dag van Selfmoord-voorkoming. Namibië het die hoogste selfmoordsyfer op die vasteland met ‘n gemiddeld van 10 uit elke 100 000 mense, ongeveer 500 ‘n...