Selfoon-kuberinbrake neem toe in SA Die internet-sekerheidsmaatskappy Kaspersky het ‘n waarskuwing uitgereik oor ‘n vlaag selfooninbrake in Suid-Afrika. Verslae dui op ‘n 104-persent toename in bedreigings tussen 2022 en 2023, met Android-toestelle wat veral geteiken word. Die maatskappy sê kwaadwillige sagteware word dikwels vermom as gewilde toepassings soos WhatsApp of Chrome, musiekaflaaipunte of sagteware wat...
November 18, 2024