Tag: sensus

Home sensus
Sensus plaas druk op gesondheid
Post

Sensus plaas druk op gesondheid

Sensus plaas druk op gesondheid Ben Nangombe, uitvoerende direkteur van gesondheid, sê die voorlopige bevolking- en behuisingsensusresultate, wat deur die Namibiese Statistiek-aganetskap vrygestel is, beteken die ministerie is onder groot druk en moet ekstra hard werk om gesondheidsorgdienste aan die groeiende bevolking te lewer. Maar presies wat nodig is, weet hulle nog nie. Post navigation...

Sensus beïnvloed BBP per kapita maar nie klassifisering nie
Post

Sensus beïnvloed BBP per kapita maar nie klassifisering nie

Sensus beïnvloed BBP per kapita maar nie klassifisering nie Die sensus-syfers bly in die nuus. Volgens die makelaarsfirma Cirrus, moet reële BBP syfers per kapita afwaarts aangepas word. Die syfer, wat die Wêreldbank in 2022 op net meer as 5 000 Amerikaanse dollar bepaal het, is op ‘n bevolkingsgroei van 1,9 persent bereken. Die sensus...

Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik
Post

Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik

Sensus: Miljoene bestee, data is uiters belangrik Daar is 706 miljoen Namibiese dollar in verlede jaar se begroting vir die 2023-sensus begroot. Die sensus, wat reeds met twee jaar vertraag was, is uiters belangrik vir beplanning. Die sensus bestuurder by die Namibiese Statistieke-agentskap dr. Isak Neema het die besteding so uiteengesit. Intussen het die eerste...

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae
Post

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae

Sensus: Talle maatskappye wag vir uitslae Die uitslae van die 2023-sensus word met groot opgewondenheid ingewag. Die Namibiese Statistieke-agentskap maak Woensdag die voorlopige uitslae bekend maar, dr. Isak Neema, die bestuurder van die sensus het in aanloop hiervan, eksklusief met Kosmos 94.1 Nuus gesels en gesê daar is verskeie maatskappye wat in afwagting wag vir...

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie
Post

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie

Sensus sluit af, geen veldwerkers sal verder besoek aflê nie Die Namibiese Statistieke-agentskap het die suksesvolle voltooiing van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus-veldwerk aangekondig, wat begin het met die insameling van sensusdata op 18 September verlede jaar. Dit is afgesluit met veldbesoeke vir die sogenaamde “post enumeration survey”, genaamd die versoeningsoperasie, op 14 Februarie vanjaar....

Laaste fase van sensus breek aan
Post

Laaste fase van sensus breek aan

Laaste fase van sensus breek aan Die Namibië Statistieke Agentskap het die finale fase van die sensus-versoeningsoperasie aangekondig wat van 1 tot 14 Februarie uitgevoer gaan word. NSA-amptenare sal dan teruggaan na huishoudings waar persone se besonderhede nie volledig ooreenstem in data wat in die sensus en sogenaamde “post enumeration survey” ingesamel is nie. Die...

Laaste fase van sensus begin binnekort
Post

Laaste fase van sensus begin binnekort

Laaste fase van sensus begin binnekort Die Namibiese Statistieke-agentskap is op die punt om te begin met sy laaste fase van die 2023-sensus, bekend as die sogenaamde Post Enumeration Survey, wat na verwagting op 6 tot 17 November 2023 sal duur. Sensus-personeel van die Khomas, Otjozondjupa, Erongo, en Kunene-streke ondergaan opleiding vir die opname. Die...

Sensus maak uitstekende vordering – Kosmos 94.1
Post

Sensus maak uitstekende vordering – Kosmos 94.1

Sensus maak uitstekende vordering Die statistikus-generaal van die Namibiese Statistieke-agentskap Alex Shimuafeni het vanoggend ‘n opdatering oor die sensus, wat einde September begin het en op 3 November klaarmaak, gegee. Vordering blyk om uiters goed te wees met die meerderheid van plase wat volgens Shimuafeni reeds getel is. Amper 95 persent van huishoudings is ook voltooi.   Post navigation Source link

NLU vra samewerking met nasionale sensus
Post

NLU vra samewerking met nasionale sensus

NLU vra samewerking met nasionale sensus Die Namibiese Landbou-unie sê in ‘n verklaring hy is in gereelde kontak met sy lede sowel as die Namibiese Statistieke-agentskap oor die sensus. In die lig van verskeie video’s wat op sosiale media die rondte doen wat die teistering van data-opnemers uitbeeld, sê hy distansieer hom uitdruklik van enige...

Sensus: Dit sukkel met geslote plaashekke, publiek
Post

Sensus: Dit sukkel met geslote plaashekke, publiek

Sensus: Dit sukkel met geslote plaashekke, publiek Die adjunk-statistikus-generaal van die Namibiese Statistieke-agentskap, Ottilie Mwazi sê daar is uitdagings met die sensus, veral met lede van die publiek wat nie vrae wil beantwoord nie. Volgens Mwazi, is daar veral uitdagings met plaashekke wat gesluit is en lede van die publiek wat nie samewerking gee nie....