Tag: sensus

Home sensus
Maak reg om in sensus getel te word
Post

Maak reg om in sensus getel te word

Maak reg om in sensus getel te word Vanaand is die bevolkingsensus-verwysingsaand, waar almal in die land, ongeag nasionaliteit, ouderdom of sosiale status, getel gaan word. Mense sal getel word waar hulle gevind word, en dit is belangrik om te weet en te onthou wie in jou huishouding op die verwysingsaand geslaap het. Namibiërs wat...

Nampol hou skelms dop tydens sensus
Post

Nampol hou skelms dop tydens sensus

Nampol hou skelms dop tydens sensus NamPol se adjunk-inspekteur-generaal vir operasies, generaal-majoor Elias Mutota, sê polisiesigbaarheid sal die fokus wees tydens die Namibië 2023 bevolking- en behuisingsensus-periode. Mutota het ‘n beroep op die publiek gedoen om sensus-werkers by te staan, terwyl misdadigers gewaarsku word om versigtig te wees vir wetstoepassing. Mutota het Dinsdag tydens ‘n...

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word
Post

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word

Sensus: Slaap Sondag waar jy getel wil word Die statistikus-generaal, Alex Shimuafeni, versoek die publiek om kennis te neem van 24 September, wat op komende Sondag val, aangesien dit aangewys is as die sensusverwysingsaand vir die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus. Shimuafeni sê dat die sensusverwysingsaand as die spilpunt vir alle sensusnavrae dien, aangesien almal wat...

Sensus begin vandag, doen jou deel maar wees waaksaam
Post

Sensus begin vandag, doen jou deel maar wees waaksaam

Sensus begin vandag, doen jou deel maar wees waaksaam Die langverwagte sensus begin vandag en duur tot 3 November. Die opname is uiters belangrik om data in te samel oor verskeie aspekte van die bevolking om ontwikkelingsdoelwitte korrek en doeltreffend te beplan. Die laaste sensus was in 2011 en moet elke tien jaar gehou word...

Hage sê die opkomende sensus is kritiek vir ontwikkeling – Kosmos 94.1
Post

Hage sê die opkomende sensus is kritiek vir ontwikkeling – Kosmos 94.1

Hage sê die opkomende sensus is kritiek vir ontwikkeling Na die amptelike bekendstelling van die 2023 Bevolking- en Behuisingsensus by Staatshuis in die hoofstad deur die Namibiese Statistiek-agentskap, het president Hage Geingob ‘n beroep op Namibiërs gedoen om hul deel te doen om getel te word. Die president het klem gelê op die belang van die sensus vir ontwikkelingsdoeleindes.  Post navigation...

NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1
Post

NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees – Kosmos 94.1

NSA se sensus kan tot voordeel van ECN wees Die Namibiese Statistieke-agentskap het ‘n memorandum van verstandhouding met die verkiesingskommissie van Namibië onderteken. Statistikus-generaal Alex Shimuafeni sê die agentskap sal ondersoek hoe die sensus, of data wat hulle insamel, tot voordeel kan wees vir die verkiesingskommissie. Hy het verder gesê die sensus wat elke 10...

Meer as N$260m op voertuie vir sensus – Kosmos 94.1
Post

Meer as N$260m op voertuie vir sensus – Kosmos 94.1

Meer as N$260m op voertuie vir sensus Die Namibiese Statistieke Agentskap ongeveer 263,2 miljoen Namibiese dollar bestee aan meer as 2 800 private voertuie wat gehuur word om sensus veldpersoneel te vervoer tydens die nasionale sensus wat na verwagting in September sal begin. Die sensus strek van 18 September tot 3 November, en ‘n betaling van...

Voertuighuur vir sensus moet drasties besnoei word – Kosmos 94.1
Post

Voertuighuur vir sensus moet drasties besnoei word – Kosmos 94.1

Voertuighuur vir sensus moet drasties besnoei word Die kabinet het ‘n opdrag aan alle ministeries en agentskappe uitgereik om aktief by te dra tot die suksesvolle aanbieding van vanjaar se Nasionale Bevolking- en Behuisingsensus. Die sensus begin op 18 September en sal tot 3 November duur. Volgens die inligtingsminister dr. Peya Mushelenga, doen die Namibiese...

Die sensus, sy uitslae en jeugwerkloosheid – Kosmos 94.1
Post

Die sensus, sy uitslae en jeugwerkloosheid – Kosmos 94.1

Die sensus, sy uitslae en jeugwerkloosheid Die werkloosheid-situasie is ‘n reuse-bron van kommer vir elke Namibiër en dit sluit die Namibiese Statistieke-agentskap in. Die statistikus-generaal Alex Shimuafeni het Namibiërs verseker dat wanneer die agentskap aansoekers vir vakante poste vir die komende nasionale sensus werf, hulle die werkloses sal oorweeg. Die belangrikste is dat hulle mense...