Tag: sentrale

Home sentrale
Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer
Post

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer

Hoof van Nigeriese sentrale bank tweede keer op korrupsie-klagte gearresteer Die voormalige hoof van Nigerië se sentrale bank sal na verwagting Maandag in ‘n hof in Lagos verskyn nadat nuwe aanklagte van ampsmisbruik en korrupsie teen hom ingedien is deur die teenkorrupsie-agentskap. Godwin Emefiele staan reeds tereg op aanklagte van verkrygingsbedrog in ‘n ander hof...

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed
Post

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed

Namfisa keur sentrale sekuriteitebewaarplek goed Die Namibië Toesighoudende Owerheid oor Finansiële Instellings, Namfisa, het Central Securities Depository Limited goedgekeur as ‘n sentrale sekuriteitebewaarplek, met die doel om sekuriteite soos aandele, effekte en ander finansiële instrumente in elektroniese vorm sentraal te hou, veilig te hou en te vereffen. Die bewaarplaas word gesamentlik deur die Bank van...

Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag
Post

Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag

Swapo se sentrale komitee vergader Saterdag Swapo se sentrale komitee vergader Saterdagoggend om nege-uur by die parlementsgebou in die hoofstad. Na Swapo se politburo Netumbo Nandi-Ndaitwah se kandidaatskap vir president onderskryf het, het die herrie losgebars in die party. Talle veterane, wat Helmut Angula en Nahas Angula insluit, sê die sentrale komitee moet vergader en...

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap
Post

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap

Swapo se sentrale komitee moet besluit oor presidentskap Die onmin in Swapo bly in die nuus. Verlede week het die party se politburo sy steun aan Netumbo Nandi-Ndatiwah as die land se presidensiële kandidaat gegee. Partylede meen die politburo het nie die mag nie en die sentrale komitee moet ‘n kongres hou, omdat die party...

Zim se sentrale bank moet ophou geld druk en vir die regering leen
Post

Zim se sentrale bank moet ophou geld druk en vir die regering leen

Zim se sentrale bank moet ophou geld druk en vir die regering leen Zimbabwe moet sy fiskale en monetêre beleid meer voorspelbaar maak om vertroue in sy geldeenheid te herstel. Dit is volgens Victoria Kwakwa, die Wêreldbank se streeksvisepresident vir Oos- en Suider-Afrika. In haar mening kan die land vordering maak deur weg te beweeg...

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede
Post

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede

Goeie neerslae veral in westelike noorde, en sentrale gebiede Groot dele van die land het uitstekende reënval ervaar. Terwyl daar nog nie amptelike syfers is nie en dit nie bekend is of enige damme moontlik water ingeneem het nie, het veral die dorre verre noordweste en dele van die verre Suide, baie goeie neerslae gehad....

Sentrale- en Ooste-damme begin bodem sien
Post

Sentrale- en Ooste-damme begin bodem sien

Sentrale- en Ooste-damme begin bodem sien Daar net 21,8 persent waterbronne in die drie sentrale damme oor wat onder meer Windhoek voorsien, volgens NamWater se weeklikse dambulletin. Von Bach is op 12,6 persent na water van Swakoppoort, wat op 43,5 persent staan, oorgedra is. Omatako is steeds leeg. In die Suide is Hardap op 16,7...

Waterskaarste klop aan sentrale gebied se deur
Post

Waterskaarste klop aan sentrale gebied se deur

Waterskaarste klop aan sentrale gebied se deur Die sentrale gebied van Namibië staar ernstige waternood in die gesig en inwoners word versoek om streng by watervraagbestuur-maatreëls te hou. Die gebied sal nie meer genoeg water hê vir sy bevolking as daar vir twee agtereenvolgende seisoene nie beduidende reën val nie, sê NamWater en die Stad...

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing
Post

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing

SARB glo sentrale banke kan rol speel in klimaataanpassing Die president van die Reserwebank in die buurland, Lesetja Kganyago glo reserwebanke het ‘n kritieke rol om te speel in die beperking van en aanpassing by klimaatsverandering. Kganyago het ‘n lesing gelewer by die Nelson Mandela-universiteit in Gqeberha en gesê die regering se monetêre beleidsoptrede is ‘n sleutelinstrument in die land se groen oorgang. Hy beklemtoon die belangrikheid...

Damme: Gobabis het 6,1% oor, sentrale gebied, 30%
Post

Damme: Gobabis het 6,1% oor, sentrale gebied, 30%

Damme: Gobabis het 6,1% oor, sentrale gebied, 30% NamWater se weeklikse dambulletin dui aan dat daar net 29,9 persent waterbronne in die drie sentrale damme oor is. Von Bach is op 19,8 persent na water van Swakoppoort, wat op 58 persent staan, oorgedra is. Omatako is leeg. In die Suide is Hardap op 30 persent...