Regter moet onttrek, sê sentrale bank in Trustco saak ‘n Statusverhoor is vandag in die saak van die Bank van Namibië en Trustco Bank gehou. Die sentrale bank poog om regter Eileen Rakow te dwing om te onttrek as regter in die verhoor. Die sentrale bank voer aan dat Rakow in November ten gunste van...
Tag: sentrale
SAOG se sentrale banke moet nou saamwerk op beleid – Kosmos 94.1
SAOG se sentrale banke moet nou saamwerk op beleid Die goewerneurs van verskeie sentrale banke in die streek vergader vandag op Swakopmund. Die SAOG-komitee van Goewerneurs van Sentrale Banke is gestig om samewerking te bewerkstellig. Eerste minister Saara Kuugongelwa-Amadhila het die hooftoespraak gelewer en sê noue samewerking tussen sentrale banke in die SAOG-streek is belangrik....
Vergadering van streek se sentrale banke aan die kus raak jou direk – Kosmos 94.1
Vergadering van streek se sentrale banke aan die kus raak jou direk Die goeweneurs van verskeie sentrale banke in die streek vergader vandag op Swakopmund. Die SAOG-komitee van Goewerneuers van Sentrale Banke is gestig om samewerking te bewerkstellig. Maar hoekom moet ons omgee? Deurwinterde sakeman, dr. Leake Hangala, voorsitter van die Hangala-groep, verduidelik. Post navigation...
Sentrale damme is maar 20% vol – Kosmos 94.1
Sentrale damme is maar 20% vol Die drie sentrale damme wat water aan, onder andere, die hoofstad voorsien, is maar 30,6 persent vol teenoor 50,9 persent verlede seisoen. Omatako is leeg met Von Bach op 20 persent. Swakoppoort is amper 60 persent vol. Dinge lyk nie veel beter in die Ooste nie met Ojtiverodam op...
Beesboerdery sal kwyn in sentrale gebied – Kosmos 94.1
Klimaatsverandering: Beesboerdery sal kwyn in sentrale gebied Die benutbaarheid van grond in Namibië sal volgens kenners negatief geraak word as gevolg van klimaatsverandering. Met stygende temperature gepaard met wisselvallige reënpatrone, sal die produktiwiteit van Namibiese landbougrond met 42 persent teen 2050 daal. Die finansminister, Ipumbu Shiimi het die syfers aangehaal en sy kommer oor die...