Fase ses-beurtkrag net ‘n korttermyn ding Die kabinet verseker Suid-Afrikaners die huidige verhoogde beurtkrag is ‘n korttermynfase, met Eskom wat voorberei vir verbeterde en verminderde fases in die nabye toekoms. Dit volg nadat Eskom se intensiewe instandhoudingsprogram gelei het tot ‘n styging in fases beurtkrag, insluitend onverwagte fase ses. Die minister in die Presidensie, Khumbudzo...
Tag: sesbeurtkrag
Fase ses-beurtkrag – daar kan bykomende onderbrekings wees – Kosmos 94.1
Fase ses-beurtkrag – daar kan bykomende onderbrekings wees Die Stad Tshwane waarsku inwoners oor uitgerekte kragonderbrekings hierdie week te midde van fase ses-beurtkrag. Dit beteken alle streke sal vir ‘n minimum van ses-ure per dag onderbrekings ervaar wat in twee of drie fases per dag ingestel word. Die burgemeesterskomiteelid vir Nutsdienste, Streekbedrywighede en Koördinering, Themba...
Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing – Kosmos 94.1
Fase ses-beurtkrag vanaf vanoggend, tot verdere kennisgewing Eskom het fase ses-beurtkrag vanaf vyfuur vanoggend tot verdere kennisgewing in werking gestel, weens die verlies van verdere opwekkingseenhede. Die kragvoorsiener sê ‘n verdere twee eenhede by die Lethabo- en Matla-kragstasies moes oornag vir dringende herstelwerk afgeskakel word. Die Eskom-woordvoerder, Daphne Mokwena, sê sedert Sondag is ‘n opwekkingseenheid...