Ali se ‘Thrilla in Manila’ kortbroek dalk vir tot N$111-miljoen opgeveil Boks: Sotheby’s in New York wag tot volgende Vrydag vir mense om te bie op die getekende kortbroek wat Muhammed Ali gedra het in die “Thrilla in Manila”-geveg. Die legendariese swaargewig het die kortbroek aangehad toe hy Joe Frazier in 1975 in die Filippyne geklop het...
December 26, 2024