Sewe jurielede in Trump-saak aangestel Sewe jurielede is tot dusver aangewys vir oudpresident Donald Trump se strafsaak oor swyggeld in New York. Die lede bestaan uit vier mans en drie vroue wat ʼn verkoopspersoon, verpleegkundige, twee prokureurs, ʼn IT-kenner, onderwyser en programmatuur-ingenieur insluit. ʼn Jurie van 12 persone en tot ses plaasvervangers moet uiteindelik aangewys...
Tag: Sewe
Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto
Sewe gevalle van kindermishandeling daagliks, net in Oshikoto Altesaam 557 gevalle van kindermishandeling is tussen 1 Januarie en 18 Maart vanjaar in die Oshikoto-streek aangemeld. Dit werk uit op sewe gevalle elke dag. Die sake sluit seksuele, fisiese, emosionele mishandeling en verwaarlosing in. Samuel Shivute, die voorsitter van die streeksraad sê geweld teen kinders en...
Turkye hou sewe vermeende Israeliese spioene aan
Turkye hou sewe vermeende Israeliese spioene aan Turkye sê hy hou sewe mense aan, onder andere ‘n spesiale speurder, wat verdink word van spioenasie vir Israel se Mossad-intelligensiediens. Die operasie deur Turkye se spioenasie-agentskap en die teen-terreurpolisie in Istanbul, het bevind die verdagtes het inligting aan Mossad verkoop. Die klopjagte volg nadat die Turkse owerhede...
Sewe sterf in hommeltuigaanval op Oekraïne
Sewe sterf in hommeltuigaanval op Oekraïne Sewe mense, insluitend drie klein kinders, het gesterf in ‘n Russiese hommeltuig-aanval op die stad Kharkiv in Oekraïne. Oleh Synehubov, streekgoewerneur van Kharkiv, sê die Russiese magte het die stad laat Vrydag aangeval en burgerlike infrastruktuur getref, verskeie groot brande veroorsaak en ten minste 15 woonhuise in die ooste...
Studie wys sewe uit 10 Suid-Afrikaners wil gaan stem
Studie wys sewe uit 10 Suid-Afrikaners wil gaan stem Die 2023-versoeningspeiling van die Instituut vir Geregtigheid en Versoening onthul dat sewe uit tien Suid-Afrikaners beplan om in volgende jaar se verkiesing te stem. Die peiling meet vordering met versoening, met meer as 2 000 Suid-Afrikaners wat vrae beantwoord het oor die politieke kultuur, insluiting, maatskaplike...
Cyril sit al sewe maande op gesondheidsberoepe-verslag
Cyril sit al sewe maande op gesondheidsberoepe-verslag Die DA vra president Cyril Ramaphosa om dringend die verslag van die Spesiale Ondersoekeenheid oor die Raad vir Gesondheidsberoepe van Suid-Afrika bekend te maak. Die eenheid het ‘n ondersoek na beweerde wangedrag en wanadministrasie afgehandel en die verslag sewe maande gelede aan die president voorgelê. Die party onderskryf...
Sewe Wêreldbeker-wedstryde die naweek – Kosmos 94.1
Sewe Wêreldbeker-wedstryde die naweek Rugby: Vier wedstryde wag vandag op aanhangers in die Wêreldbekertoernooi, en nog drie môre. Namibië en Italië draf vanmiddag een-uur op die veld in Saint-Etienne, en half-vier is dit die beurt van Ierland en Roemenië in Bordeaux. Die tweemalige kampioen, Australië, en Georgië pak mekaar ses-uur in Saint-Denis, Parys. Engeland en...
Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar – Kosmos 94.1
Sewe huise in Katutura en Khomasdal as erfenisterreine verklaar Stad Windhoek se raad het sewe huise in die Khomasdal- en Katutura-woongebiede as erfenisterreine goedgekeur. Die huise is in 1960 tydens die apartheidsera gebou. Dus sal die eiendomme bewaar word en as erfenisterreine verklaar word wat die geskiedenis van die tyd in die land van bewaar. Daar is...
Sewe SA opposisiepartye onderteken Veelparty-handves – Kosmos 94.1
Sewe SA opposisiepartye onderteken Veelparty-handves In die buurland het die leiers van sewe opposisiepartye amptelik die Veelparty-handves vir Suid-Afrika na twee dae van samesprekings in Kempton Park aan die Oos-Rand onderteken. Ingevolge die ooreenkoms sal al sewe partye, insluitend die DA, Action SA, VF Plus en IVP, as individuele entiteite aan aanstaande jaar se algemene...
Sewe agter tralies vir Vrystaatse plaasmoord – Kosmos 94.1
Sewe agter tralies vir Vrystaatse plaasmoord Die Vrystaatse Departement van Landbou het die inhegtenisneming verwelkom van sewe verdagtes in verband met die moord op ‘n boer by die Sterkfonteindam naby Harrismith. Volgens die polisie het die 67-jarige Michael André Pattinson van die plaas Summerslie se broer hom as vermis aangemeld nadat hy Saterdag laas gesien...