Tag: sewende

Home sewende
President Mbumba open neënde sitting van die sewende parlement
Post

President Mbumba open neënde sitting van die sewende parlement

President Mbumba open neënde sitting van die sewende parlement Die Nasionale Vergadering was vanmiddag ‘n see van swart as ‘n teken van respek vir wyle president Hage Geingob. President Nangolo Mbumba het die neënde sitting van die sewende parlement geopen voor die vergaderde lede van beide huise. President Mbumba sê tydens sy openingstoespraak dat Namibiërs...

TV-reeks Sewende Laan groet – Kosmos 94.1
Post

TV-reeks Sewende Laan groet – Kosmos 94.1

TV-reeks Sewende Laan groet Een van Suider-Afrika se gewildste TV-sepies, Sewende Laan, groet vanaand vir oulaas met sy getroue aanhangers wat na verwagting lang trane gaan huil. Die SABC het die reeks vroeër die jaar ná 24 seisoene gekelder. Vanaand se finale episode sluit verskeie terugflitse en insetsels van die laaste 25 jaar in, met...

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld
Post

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld

Sewende verkragting in eerste 4 dae van 16 van aktivisme aangemeld Die polisie in Otjozondjupa bevestig ‘n saak van verkragting is teen ‘n 17-jarige tiener gemaak na hy blykbaar ‘n sewe-jarige seun by die Kap en Bou-nedersetting by Grootfontein verkrag het. Volgens die mag het die kind by sy tante se huis met ander kinders gaan...

Engeland maak darem sewende plek
Post

Engeland maak darem sewende plek

Engeland maak darem sewende plek Engeland het opgeskuif na die sewende plek op die Wêreldbeker-punteleer nadat hy Nederland met 160 lopies in Pune verslaan het om hulle tweede oorwinning in hierdie toernooi te behaal. Ben Stokes het 108 van 84 balle aangeteken wat sy vyfde honderdtal in internasionale eendagwedstryde is, maar sy eerste by ʼn...

Belg wen sewende skof van Tour de France – Kosmos 94.1
Post

Belg wen sewende skof van Tour de France – Kosmos 94.1

Fietsry: Belg wen sewende skof van Tour de France Fietsry: Die Belg, Jasper Philipsen, het die sewende skof van die Tour de France tussen Mont-de-Marsan en Bordeau gewen. Mark Cavendish, wat gehoop het vir ‘n rekord 35ste skof-oorwinning, moes met ‘n tweede plek tevrede wees. Die verdedigende kampioen, Jonas Vingegaard van Denemark, behou die geel...