Hongkong Sewes: Blitsbokke beïndruk Die Blitsbokke het hulle goeie vertoning by die Hongkong-sewes vroeg vanoggend voortgesit met ‘n sterk 26-7-oorwinning oor Samoa. Hulle het Vrydag ook beïndruk deur Ierland met 22-17 en Spanje met 24-10 te klop. Hulle oorwinning oor Samoa vanoggend het hulle plek in die kwarteindstryd verder bevestig, hoewel die eerste twee oorwinnings...
Tag: Sewes
Springbok Sewes kyk vorentoe – Kosmos 94.1
Springbok Sewes kyk vorentoe Die Springbok Sewes-span is in die Verenigde Arabiese Emirate vir die naweek se Dubaise Sewes waarmee die nuwe seisoen afskop. Die Blitsbokke het ʼn goeie prestasierekord in Dubai en kan passievolle ondersteuning verwag, maar hulle gaan niks as vanselfsprekend aanvaar nie. Die ervare voorspeler, Impi Visser, sê hulle is gretig om...
Blitsbokke kom in Dubai aan vir naweek se sewes
Blitsbokke kom in Dubai aan vir naweek se sewes Die Blitsbokke het in Dubai aangekom vir die eerste toernooi hierdie naweek van die nuwe Sewes-reeks. Suid-Afrika was baie suksesvol in die Verenigde Arabiese Emirate en mik na ʼn 11de toernooi-oorwinning. Blitsbok-losskakel, Justin Geduld, is die mees ervare lid van die groep en speel in sy...
Blitsbokke die trekpleister by eerste Sewes uitnodigingstoernooi
Blitsbokke die trekpleister by eerste Sewes uitnodigingstoernooi Rugby: Die Blitsbokke sal aanstaande maand aan ‘n eerste Sewes Uitnodigingstoernooi in Stellenbosch deelneem. Die tweedaagse toernooi vind op 28 en 29 Oktober by die ikoniese Paul Roos Markötter-veld plaas. Volgens die organiseerders kan toeskouers uitsien na topvlak-rugbyvermaak, waarvan die Blitsbokke die groot trekpleister is. Die Blitsbokke is...
Specman is terug by die Sewes – Kosmos 94.1
Specman is terug by die Sewes Die Springbok-sewes se afrigter, Sandile Ngcobo, sê Rosko Specman se terugkeer volgens ‘n korttermynooreenkoms is ‘n silwer randjie om die donker wolk van kaptein Siviwe Soyizwapi se besering. Die Blitsbokke het hierdie week in Stellenbosch byeengekom terwyl hulle voorberei vir volgende maand se toernooi in Zimbabwe om vir die Olimpiese Spele te kwalifiseer. Specman, wat in Desember 2020 die laaste...