Zorena Jantze THE court proceedings which dealt with the recusal application of Fishrot judge, Moses Chinhengo, were a tense environment which saw tongue-in-cheek remarks being exchanged between state prosecutor Ed Morondetze and the former Minister of Justice Sacky Shanghala, in which Shanghala reminded Morondetze that he was his former boss when he questioned Shanghala’s knowledge...
Tag: Shanghala
Release me, Shanghala tells court
FORMER Cabinet minister and minister of justice Sacky Shanghala urged the Windhoek High Court at the Windhoek Correctional Facility to release him from custody as the Fishrot trial kicked off on Tuesday. “I want to be free like you guys,” he said. Shanghala and most of his co-accused have been in custody since their arrest...
Shanghala raak parmantig met Fishrot-regter
Shanghala raak parmantig met Fishrot-regter Oudjustisie-minister Sacky Shanghala het vanoggend alles uitgehaal toe hy ‘n geleentheid gekry het om regter Moses Chinhengo toe te spreek oor die feit dat vyf van hulle, hy inkluis steeds nie regsverdediging het nie. Hy het parmantig met die regter geraak en daarop gesinspeel dat die eise deur Chinhengo dat...
Shanghala bepleit uitstel van saak, sê daar’s minagting van hulle regte
Shanghala bepleit uitstel van saak, sê daar’s minagting van hulle regte Oud-justisieminister en Fishrot-verdagte Sacky Shanghala het vanoggend regter Moses Chinhengo in die hof toegespreek. Laat in November het die regter druk op die verdagtes geplaas en gesê die verhoor moet in die eerste week van Desember begin. Hy sê die groep is reeds formeel...
Hatuikulipi, Shanghala skik met Finkenstein
Hatuikulipi, Shanghala skik met Finkenstein ‘n Skikking is bereik tussen die Finkenstein Huis Eienaarsvereniging en die twee Fishrot-beskuldigdes James Hatuikulipi en Sacky Shanghala. Die vereniging het gedagvaar vir amper 204 000 Namibiese dollar in heffings. Daar is ooreengekom dat Shanghala die skuld sal afbetaal teen 25 000 Namibiese dollar maandeliks en sal ook die huidige...